Johan de Bruin Teks Preke
Johan de Bruin is ‘n kosbare besigheid man wat tyd vat om boodskappe voor teberei om op Konferensies en in kerke te preek. Rail Tek Akademy is die naam van sy besigheid en deur die jare en die moelikke tye het Hy besef die beste manier is om die Bybel in konteks te preek. Talle mense kan getuig van die seen van sy prediking en God het hom in mense se lewens gebruik. Ons nooi jou uit om sy boodskappe te luister en te vra “Wat wil die Here vandag vir my se”. Daar is al baie mense wat dink hulle is gered of gehoorsaam maar hulle besef nie altyd wat die Bybel waarlik se nie. Oom Johan bring in liefde bemoediging, maar ook Bybelse “rebuke” soos die Egelsman se. Lees graag ! Hy bly in Boksburg en is ‘n lidmaat van die Evangelies Gereformeerde Kerk asook ‘n raadslid van die Evangeliese Bond.