Gebed – Johan De Bruin
TEMA:HERE, LEER ONS BID! SKRIFLESING: Luk 11:1 en Matt. 6:5-13 TEKS VAN OORDENKING: Luk 11:1 Die dissipels het Jesus hoor preek, maar het nie uitgeroep, leer ons preek nie, maar “leer ons bid”. Daar is iets dieper wat geleer moet word en dít kan nie geleer word deur na iemand te luister wat bid nie. […]
LUKAS 14:16-17 – Johan De Bruin
TITLE: DIE MAALTYD, GENOOIDES EN DIE DIENSKNEG SCRIPTURE READING: LUKAS 14: 12-24 DEVOTIONAL SCRIPTURE: LUKAS 14:16-17 (Luk 14:16, 17) “Maar Hy antwoord hom: ‘n Sekere man het ‘n groot maaltyd gegee en baie mense uitgenooi. En op die uur van die maaltyd het hy sy dienskneg uitgestuur om vir die genooides te […]
IS U OPGEROEP DEUR DIE MEESTER? – Johan De Bruin
TEMA: IS U OPGEROEP DEUR DIE MEESTER? SKRIFLESING: 2 Tim.2:1-7 TEKS VAN OORDENKING Joh. 11:28(b) “…Die Meester is hier en Hy roep jou.” INLEIDING Paulus maak gebruik van sewe praktiese voorbeelde in hierdie hoofstuk om die diensverrigting van kinders van die Here te beskryf. Die Rentmeester, vers 1-2. Die Soldaat, vers 3-4 en verse 8-13. […]
HERE, LEER ONS BID! – Johan De Bruin
TEMA: HERE, LEER ONS BID! SKRIFLESING: Luk 11:1 en Matt. 6:5-13 TEKS VAN OORDENKING: Luk 11:1 Die uitroep van die dissipels dui ook op ‘n biddeloosheid wat geheers het; en tereg kan ons ook in die dag uitroep, daar is ‘n biddeloosheid tussen die kinders van God, in ons gemeentes heers daar ‘n biddeloosheid, in […]
DIE VOORBIDDER – Johan De Bruin
TEMA:DIE VOORBIDDER SKRIFLESING: Neh.1:1-11 SKRIF VIR OORDENKING: (Jak 5:16(b)-18) Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag. Elía was ‘n mens net soos ons, en hy het ernstig gebid dat dit nie moes reën nie, en dit het op die aarde drie jaar en ses maande lank nie gereën nie; en hy […]
GOD SOEK WARE VOORBIDDERS – Johan De Bruin
TEMA: GOD SOEK WARE VOORBIDDERS SKRIFLESING: Neh.1:1-11 SKRIF VIR OORDENKING: (Jes. 59:16) En Hy (God) het gesien dat daar niemand was nie en Hom verbaas dat niemand tussenbei tree nie; daarom het sy arm Hom gehelp en sy geregtigheid het Hom ondersteun. (Jes. 63:5) En Ek (God) het uitgekyk, maar daar was […]
Die Splinter In Die Oog – Johan De Bruin
TEMA: Die Splinter In Die Oog SKRIFLESING: Matt.7:1-6 INLEIDING Het u al ooit ‘n chirurg dopgehou as hy/sy voorberei vir ‘n operasie? Dit wil amper voorkom asof dit ‘n ritueel word. Met geoefende hande begin hy die skrop proses, daarna word die handskoene aangetrek gevolg deur die teater jas. Wat interessant is dat hy nie […]
Gebed van Verootmoediging – Johan De Bruin
TEMA: Gebed van Verootmoediging SKRIFLESING: 2 Kronieke 6:12-14 & 18-21 7:11-15 TEKS VAN OORDENKING: 2 Kronieke 7: 14 INLEIDING Mense skram weg van die saak oor gebed; net soos daar weggeskram word van die boodskappe oor Heiligmaking en ‘n lewe van Heiligheid. Gebed gaan hand-aan-hand met ‘n lewe van Heiligheid. As ek nie […]
DIE VERRESE LAM VAN GOD – Johan De Bruin
DIE VERRESE LAM VAN GOD SKRIFLESING Johannes 20:1-10 SKRIF VAN OORDENKING 1Kor. 15:20 “Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat ontslaap het.” INLEIDING Soos Saul, die koning van Israel, van sy skouers af boontoe uitgestaan het bo die volk, so staan die Opstanding môre uit bo […]
Die Nasies Oorgebly In Kanaan- Johan De Bruin
DIE NASIES OORGEBLY IN KANAAN: IS HULLE NOG TEENWOORDIG IN U EN MY LEWE? SKRIFLESING : DEUT.5: 24-33. Error! Bookmark not defined. Teks van Oordenking : Deut.5:32 “Sorg dan dat julle doen soos die HERE julle God julle beveel het; julle mag nie regs of links afwyk nie.” INLEIDING Die Griekse woorde “Peitho en pisteuo” […]