NEHEMIA 6:10-15 SUKSES – Johan De Bruin
SKRIFLESING: NEHEMIA 6:10-15 SKRIF VIR OORDENKING NEH:6:11(a), 15 TEMA: SUKSES INLEIDING: Wat die Kerk vandag nodig het is nie meer en beter masjienerie; nie nuwe organisasies of nuwe metodes nie, maar manne en vroue wat die Heilige Gees kan gebruik; manne of vroue van gebed, magtig in gebed. Die Heilige Gees vloei nie deur metodes […]
Nehemia 3:26-32 Herstel die verhouding met die Woord van God sodat ek staande kan bly en gereed gevind mag word die Wederkoms van Jesus – Johan De Bruin
SKRIFLESING: Nehemia 3:26-32 SKRIF VIR OORDENKING: Eseg. 22:30 “En Ek het onder hulle ‘n man gesoek wat ‘n muur kan bou en voor my aangesig in die bres kan staan vir die land, sodat Ek dit nie sou verwoes nie; maar Ek het niemand gevind nie.” TEMA: HERSTEL DIE POORTE (4): Herstel die verhouding met […]
Neh. 3:6-15 – HERSTEL DIE POORTE VAN VEROOTMOEDIGING EN REINIGING
SKRIFLESING: Neh. 3:6-15 SKRIF VIR OORDENKING: Mat 11:29 Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; Sag 3:2 Toe sê die HERE aan die Satan: Mag die HERE jou bestraf, o Satan! Ja, mag die HERE, wat Jerusalem […]
Nehemia 3:1-6 HERSTEL DIE POORTE: JOU GETUIENIS
SKRIFLESING: Nehemia 3:1-6 SKRIF VIR OORDENKING: Mat 4:19 En Hy (Jesus) sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak. TEMA: HERSTEL DIE POORTE: JOU GETUIENIS INLEIDING In Engeland het daar twee broers gewoon. Al het hulle in een huis grootgeword was die een “goed” en die ander “sleg”. […]
Nehemia 1:1-11 HERSTEL DIE POORTE Johan De Bruin
SKRIFLESING: Nehemia 1:1-11 SKRIF VIR OORDENKING: (Neh. 1:3) “En hulle het vir my gesê: Die oorgeblewenes wat vrygekom het uit die gevangenskap daar in die provinsie, verkeer in groot ellende en in smaad, en die muur van Jerusalem lê stukkend en sy poorte is met vuur verbrand.” TEMA: HERSTEL DIE POORTE INLEIDING Die geestelike mure […]
Nehemia 1:1-11 – Johan De Bruin
SKRIFLESING: Nehemia 1:1-11 SKRIF VIR OORDENKING: (Neh. 1:3) “En hulle het vir my gesê: Die oorgeblewenes wat vrygekom het uit die gevangenskap daar in die provinsie, verkeer in groot ellende en in smaad, en die muur van Jerusalem lê stukkend en sy poorte is met vuur verbrand.” (Esg 22:30) En Ek het onder hulle ‘n […]
DIE WEË VAN SATAN IN DIE KERK – Johan De Bruin
SKRIFLESING: Nehemia 6:1-14 SKRIF VIR OORDENKING: Neh 6:11, 12 “Maar ek het gesê: ….Ek sal nie ingaan nie. Want ek het duidelik gemerk dat God hom nie gestuur het nie,…” TEMA: DIE WEË VAN SATAN IN DIE KERK INLEIDING God se afgesonderde kinders, veral dié wat in leier-posisies staan, durf nie in die raad van […]
Sake Vir Voorbidding – Johan De Bruin
1.OMDAT DAAR SAKE IS WAARVOOR GEREELD GEBID EN INGETREE MOET WORD. Die volgende sake wat gereeld in gebed voor God genoem moet word. Dit kan ons instaat stel om effektief te bid. U kan ook deur Bybelstudie sake hier byvoeg ook kan u boeke van Andrew Murray en EM Bounds naslaan en nog meer sake […]
Getransformeerde/ Veranderde dienswerk – Johan De Bruin
SKRIFLESING Johannes 21:1-13 SKRIF VAN OORDENKING (Joh. 21:10) Jesus sê vir hulle: Bring van die visse wat julle nou gevang het. TEMA Getransformeerde/ Veranderde dienswerk. INLEIDING Daar moes vir die dissipels ’n merkwaardige ooreenkoms gewees het tussen die gebeure hier en die van Luk. 5:5-11. Dieselfde omstandighede moes herinneringe voortgebring het van wat daardie dag […]
JESUS DIE GENEESHEER – Johan De Bruin
SKRIFLESING Matt.8:16,17 en Jakobus 5: 16-18 SKRIF VAN OORDENKING (Mat 8:16, 17) En toe dit aand geword het, het hulle baie na Hom gebring; en almal wat ongesteld was, het Hy gesond gemaak, sodat vervul sou word wat gespreek is deur Jesaja, die profeet, toe hy gesê het: Hy het ons krankhede op Hom geneem […]