TOE JACK DANIEL MET JOHANNES 3: 16 TE DOEN KRY.

OE JACK DANIEL MET JOHANNES 3: 16 TE DOEN KRY Twee predikers wat tans in die bediening staan se oorlede vader Manfried Daniel , was vir ‘n kort periode, Jack Daniel genoem. Gedurende die groot  depressie in Suid Afrika was hy as tienderjarige, die ENIGSTE broodwinner en het  hy dikwels huiswaarts gekeer met bebloede hande. […]

MARTIN LUTHER het gese die BYBEL LEWE

MARTIN LUTHER het gese die BYBEL LEWE want dit praat met my;   dit het “voete” want dit agtervolg my;  dit het “hande” want die openbaring van die Woord deur Sy Gees, maak die Woord lewend in my hart.

GEDIG OOR DIE BYBEL: SOU EK ‘N DUISEND JAAR LEEF

GEDIG OOR DIE BYBEL:&nbs; SOU EK ‘N DUISEND JAAR LEEF Indien ek God se kosbare Bybel elke dag bestudeer en ek leef ‘n duisend jaar , sal die Woord van God steeds ‘n lig vir my wees. Sou enigiets op aarde ‘n greep of houvas op my lewe kry ,sal ek aan my Bybel vasklou […]

DIE HEELAL IS DEUR GOD SE WOORD GESKEP

DIE HEELAL IS DEUR GOD SE WOORD GESKEP ‘n  bekende Suid Afrikaanse sendeling en evangelis  broer Roy Daniel skryf die volgende: “God het die heelal  met woorde geskep en tog maak ons staat op ons eie gevoelens, wat  niks MEER geloofwaardig is as wat ons in Sy Woord glo nie.   ”Al die volkere sal […]

LAAT DIE BYBEL TOE OM DEUR JOU LEWE TE WERK

LAAT DIE BYBEL TOE OM DEUR JOU LEWE TE WERK  ‘n Man kla:  “Ek het die Bybel reeds sewe (7) keer deurgelees en dit het my NIE verander nie.” Gypsy Smith het as ‘n laaste toevlug die opmerking gemaak:  “Gaan EEN keer deur die Bybel en dit SAL jou verander!”

Wie lees die Bybel

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   WIE MOET DIE BYBEL LEES?   JONGMENSE-sodat hulle sal weet hoe om te lewe.   OUMENSE-sodat hulle sal weet hoe om te sterf.   …   ONKUNDIGES-vir wysheid.   GELEERDES-vir nederigheid.   RYKES-vir medelye.   ARMES-vir vertroosting.   DROMERS-vir bekoring.   PRAKTIESE MENSE-vir raadgewing.   […]

Wat sien jy

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   WAT SIEN JY?   Gedrags wetenskaplikes het ontdek dat ons eintlik dinge sien waarvoor ons gereed is om te sien. Hierdie is alles saam gevat in ’n netwerk van die senuweestelsels wat genoem word die Netwerk Aktivering Sisteem.   Die Netwerk Aktivering Sisteem werk as […]

Getalle in die Bybel

GETALLE IN DIE BYBEL. OneThe number one is for God. We must begin with number one or we cannot have number two or any other number. Mathematically speaking we cannot get anywhere without the number one. We must begin with God. TwoThe number two is for man. Man as an individual. God made man and […]

Getal sewe as volmaaktheid

GETAL SEWE AS VOLMAAKTHEID. 1.     7x KLEURE IN SPEKTRUM VAN LIG 2.     7 GROEPE IN PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 3.     EIERS VAN VOëLS BROEI UIT IN VEELVOUDE VAN SEWE 4.     HOENDER 3×7 =21 DAE 5.     KNARIES EN ANDER 2×7 = 14 DAE 6.     SWAAN 5×7 = 35DAE 7.     VOLSTRUIS 6×7 = 42 DAE 8.     DIERE […]

Einstein en Emmy

EINSTEIN EN EMMY. Einstein het uit Duitsland gevlug na Amerika en vir hom ’n dubbelverdieping huis gekoop baie naby aan die Princeton Universiteit. Dit is by hierdie huis dat hy talle gesprekke gehad het met geleerdes oor talle sake. Einstein het ook ’n ander besoeker gehad. Sy was verseker nie in die wêreld se oë […]

0:00
0:00