GEDIG OOR DIE BYBEL: SOU EK ‘N DUISEND JAAR LEEF

GEDIG OOR DIE BYBEL:&nbs; SOU EK ‘N DUISEND JAAR LEEF

Indien ek God se kosbare Bybel elke dag bestudeer en ek leef ‘n duisend jaar , sal die Woord van God steeds ‘n lig vir my wees. Sou enigiets op aarde ‘n greep of houvas op my lewe kry ,sal ek aan my Bybel vasklou tot my laaste dag op aarde en bid dat wanneer God my kom haal, ek Hom in die oe sal kan kyk. Ek sou dan graag voor my Skepper wil kniel en Hom loof en prys vir Sy Boek. 

0:00
0:00