Die skool meisie en die bybel
DIE SKOOLMEISIE EN DIE BYBEL. Die Gideons is besigheidsmanne wat Bybels uitdeel. So het hulle eendag by ’n skool Nuwe Testamente uitgedeel en hierdie jong meisie het haar eerste Bybel ontvang. Sy het graag uit die Bybel gelees totdat haar pa – ’n myner van beroep – haar “gevang “ het Bybel lees. Hy het […]
Die nag wag
DIE NAG WAG. Rembrandt se bekende skildery, DIE NAG WAG, is gerestoureer en weer na Amsterdam se Rijksmuseum gestuur. Die kurator het ’n eenvoudige maar indrukwekkende eksperiment gedoen. Hulle het al die besoekers gevra om enige vrae te stel met betrekking tot die skildery. Die kurator het toe die mees algemene vrae geneem en dit […]
Die drie susters
DIE DRIE SUSTERS! Die drie susters was almal weduwees en hulle het saam in een huis gebly. Die een suster het opgestaan en halfpad op met die trappe het sy tot stilstand gekom en toe gevra:- ‘ Wat is ek besig om te doen? Is ek besig om op te gaan of is ek besig […]
Die bounty se bybel
DIE BOUNTY SE BYBEL In 1787 het die Engelse skip Bounty onder die beheer van Lt. William Bligh na die Stille Oseaan vertrek. Talle mense het aangemeld om die vaart mee te maak, met die gedagte dat hulle is oppad na ’n paradys. Bligh het vir Fletcher Christian as sy tweede in bevel aangestel. Hy […]
Die beste opstel ooit
DIE BESTE OPSTEL OOIT! Hoe kinderlik mooi is dit nie? Iemand het eendag gesê dat ‘n vrou is soos ‘n krokodil:- Plat kop, groot bek en geen ore. Elkeen sal maar oor hierdie stelling moet besluit. Tog kan ons uit die krokodil iets leer. Die krokodil is goed gepantser en so moet ons as kinders […]
Ateïs tot man van God!
Ateïs tot man van God! Dit is toe C.S. Lewis na die Oxford Universiteit toe is, dat hy ‘n uitgesproke ateïs was. Hy het sy moeder verloor toe hy nege jaar ou was en die res van sy lewe het hy in koshuise groot geword. Hy het nie die nut van God gesien of in […]
Akteur of werklik?
Akteur of werklik? Hierdie insident het ’n hele klomp jare gelede by ’n gemeente se passie spele plaasgevind. Die spele is in die stadsaal aangebied en elke aand was die saal stampvol. In die spele het die man wat Jesus speel die kruis gedra. In die gehoor was daar ’n man wat hom uitgejou, geterg […]