LAAT DIE BYBEL TOE OM DEUR JOU LEWE TE WERK
‘n Man kla: “Ek het die Bybel reeds sewe (7) keer deurgelees en dit het my NIE verander nie.” Gypsy Smith het as ‘n laaste toevlug die opmerking gemaak: “Gaan EEN keer deur die Bybel en dit SAL jou verander!”