want dit praat met my; dit het “voete” want dit agtervolg my; dit het “hande” want die openbaring van die Woord deur Sy Gees, maak die Woord lewend in my hart.