Wanneer jou lewe inmekaar tuimel
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WANNEER JOU LEWE INMEKAAR TUIMEL! 25 Oktober 1987 het my lewe inmekaar getuimel. Ons was oppad na die Kruger Wildtuin, toe my vrou – vier maande swanger – in ’n motorongeluk oorlede is. Ek en my seun van drie en ’n half jaar het […]
Goeie raad deur Morrie Schwartz!
GOEIE RAAD DEUR MORRIE SCHWARTZ! 1. LEER HOE OM TE LEWE , DAN SAL JY WEET HOE OM TE STERWE. SODRA JY WEET HOE OM TE STERWE DAN SAL JY WEET HOE OM TE LEWE. 2. DOOD BEEINDIG LEWE EN NIE ’N VERHOUDING NIE. 3. DOOD IS EEN SAAK OM […]
gekoppel aan n renoster
GEKOPPEL AAN ’N RENOSTER. Die volgende insident het die tweede prys behaal van die 1999 Darwin Awards. Ronald Demuth het homself in ’n baie moeilike situasie beleef , terwyl hy saam ’n groep toneelspelers van Rusland getoer het. Hulle het ’n dieretuin besoek en tydens die besoek wou hy een van Amerika se wonders aan […]
En dan
EN DAN? Oupa sit die een middag saam met sy kleinseun op die stoep van die plaashuis en koffie drink. Rustig bulk die beeste in die kraal en koer die duiwe in die bome. Oupa:- “ My kind, wat beplan jy vir die toekoms?” Seun:- “ Oupa, dit is belangrik dat ek eers skool voltooi!” […]
Dolle vaart om te gryp en te trap
DOLLE VAART OM TE GRYP EN TRAP Die wit bakkie kruip versigtig deur agterstraatjies om die polisie beheerpunte te vermy. Binne-in is ’n gemaskerde paartjie met wit handskoene aan. Hulle lyk senuweeagtig, selfs onderduims. “Wat hier in die lug is, maak my bang,” sê Seiko, “maar ek is so seker dat ons moes terugkom.” Hulle […]
Die viool
DIE VIOOL Die groot vioolles Niccolla Paganini het sy pragtige viool bemaak aan die stad Genoa. Daar was wel een voorwaarde gewees en dit is dat niemand die viool mag bespeel nie. Die hout van so ’n instrument verweer baie min wanneer dit hanteer en bespeel word maar wanneer dit nie hanteer en bespeel word […]
Die verhaal van Jackie
Die Verhaal van Jackie. Jackie was gebore en groot geword in Keetmanshoop. Sy kinderjare was vir hom baie ongelukkig. Sy ouers was drinkers en het op die dansbane geboer en nie veel aandag aan hom geskenk nie. In sy eensaamheid, het hy baie rondgedwaal in die strate van sy dorp en ook nie veel maters […]
Die tv psalm
THE TV PSALM Ek het hierdie gedig vandag in ’n e-pos gekry en wil dit graag met u deel:- THE TV PSALM The TV is my Shepherd, I shall turn it on. It makes me lie down on the sofa. It leads me away from the Scriptures. It ravishes my soul. It leads me in […]
Die sewe klippies
DIE SEWE KLIPPIES. Die sewe klippies in jou sak Het die Here vir jou ingepak Sodat jy ene weg kan gooi Vir elke tiende jaar voltooi Eerste klippie, geen probleem Dié spel sal donkiejare neem Dink ons in ydel kinderwaan Die lewe gaan vir ewig aan Op twintig waai die tweede klip Yl van snor […]
Die oorspprong van tabs
DIE OORSPRONG VAN “TAPS”. Die verhaal begin in 1862 toe daar Burgeroorlog was in Amerika. Kaptein Robert Ellicombe het met sy manne by ’n heuwel stelling ingeneem en aan die anderkant van die vallei was die Konfederasie troepe. Deur die dag was daar ’n geveg. Kaptein Robert het deur die nag gehoor dat ’n soldaat […]