Die man wat 911 voorspel het

DIE MAN WAT 911 VOORSPEL HET! Daar was op, “The History Channel”, ’n program met die titel “ The Man Who Predicted 911”.  Hierdie program het gefokus op een man met die naam Rick Rescorla. Hy het lank voor die gebeurtenis van 911 voorspel dat Osama Bin Laden die twee torings in Amerika gaan aanval. […]

Die lieflike sneeu

DIE LIEFLIKE SNEEU. In die begin van die vorige eeu, terwyl ons voorouers verbete geveg het teen die Engelse inval op die twee Boere Republieke, lê ‘n meisie van 21 jaar sterwend in die Commercial hospitaal in Cincinnati, Amerika. Haar lewe was verwoes weens ‘n onsedelike seksuele lewe vanaf haar dertiende jaar (Agt jaar van […]

Die liefde vir God

LIEFDE VIR GOD! Die vrou van ’n Britse Kolonel wat in Indië was het eendag belangrike gaste verwag vir tee. Sy het op ’n stadium deur die venster gekyk en toe met ’n skok gesien dat die tuinier het nooit die blare op die gras gehark nie. Dadelik was sy woedend. Hierdie tuinier het nie […]

Die koning se valk

DIE KONING SE VALK. Genghis Khan was die koning van Mongolie in die 13 de eeu. Hy het een somersdag gaan jag met sy perd asook sy gunsteling valk op sy gewrig. Die koning het baie dors geword en so in die veld gesoek na water. Hy het gesien dat water drup teen ’n rots […]

Die kannibaal

DIE KANNIBAAL! Die Kannibaal word beskryf as iemand – ’n persoon – wat bloeddorstig , wreed , woes en onmenslik is – natuurlik is die kannibaal ’n mensvreter. Die kannibaal vang , dood en verslind ’n mens. Verseker is niemand se lewe veilig nie! Ja , maar daar is verskillende maniere om ’n mens te […]

Die groot swart deur

DIE GROOT SWART DEUR. ’N Arabiese hoof vertel die verhaal van ’n spioen wat gevang is en tot die dood veroordeel is. Hy word dan gestuur na ’n Generaal wat die vonnis moet voltrek. Hierdie generaal het dan die gewoonte gehad om op die dag van vonnis die veroordeelde in te roep en aan hom […]

Die gawe wat niemand wil he

DIE GAWE WAT NIEMAND WIL Hê! In 1999 het Dr. Paul Brand en Philip Yancey saam ’n boek geskryf met die titel “Pyn: Die gawe wat niemand wil hê”. Dr Brand wat in Indie gebore is se ouers was sendelinge en hy het sy lewe spandeer om melaatse pasiënte te help. Een van Dr. Brand […]

Die eerste biljoener

DIE EERSTE BILJOENêR! Die man wat die eerste status as biljoenêr verkry het, was ’n man wat geweet het hoe om doelwitte te stel en hoe om dit te behaal. Hy was 23 jaar oud en ’n miljoenêr en toe hy 50 jaar oud is, was hy ’n biljoenêr. Elke besluit , gesindheid en verhouding […]

0:00
0:00