God kan ons gebruik

God kan ons gebruik Daar is baie redes waarom God u nie eintlik moes roep in sy diens nie. Moet egter nie bekommerd wees nie. Jy is in goeie geselskap. Moses het gestotter … Dawid se gevegsklere het nie gepas nie … Markus was deur Paulus afgekeur … Timotheus het siektes gehad … Hosea se […]

Skiet maar …

Skiet maar … Het jy die volksstorie van José Rivera, die bandiet, gehoor? Hy het ‘n welbekende geword in verskeie dorpe van Texas vir al sy inbrake in banke en besighede. Ten einde die plundering te stop het die inwoners ‘n veldwagter gehuur om dié plunderaar vas te trek wat in Mexiko weggekruip het en […]

George Whitefield

George Whitefield Die Evangelis George Whitefield [1714-1770] het geleer dat dit baie meer belangrik is om God gelukkig te maak as vir mense. Die wete dat Hy God eer met sy doen en late het hom meer bemoedig as wat sy vyande se ontmoediging deur valse beskuldigings ‘n invloed op sy lewe kon hê. As […]

Rommelstrooi

Rommelstrooi In Nederland het ‘n sekere dorp baie probleme ervaar met rommelstrooi. Tevergeefs het hulle die probleem probeer oplos met meer personeel wat die gebied moes patroleer en dubbele boetes neerlê. Iemand het egter toe met die voorstel gekom dat hulle liewer mense wat hul rommel in houers gooi moes beloon. ‘n Rommelhouer wat geld […]

‘n Badkamer op die koop toe

‘n Badkamer op die koop toe Op hul dogter se troue wou die Pa sy vrou opbeur: “Moenie daaraan dink dat jy ‘n dogter verloor nie. Dink eerder daaraan dat jy kry ‘n badkamer op die koop toe kry .”  

Die regte advies

Die regte advies Roy Daniel, Sendeling en Evangelis van Suid Afrika, het ‘n rukkie gelede sommer baie olik gevoel met erge pyn in die bors, kop, hart, arms en bene. Hy het dit goed gevind om maar op die bank te slaap sodat hy kon verhoed dat sy vroutjie wat swanger is, nie ook dié […]

Die Beste Grap

Die Beste Grap ‘n Vername Britse koerant het sy lesers versoek om grappe na die koerant in te stuur en toe is gestem watter was die beste in die hele Brittanje. Verstommend is die volgende aangewys as die beste uit meer as 10 000 grappe: Sherlock Holmes en dr Watson het besluit om ‘n bietjie […]

AANHALING

Ek is gereed om my Skepper te ontmoet “ Ek is gereed om my Skepper te ontmoet.  Of my Skepper en Sy oordeel  vir my gereed  is, is ‘n ander vraag.”

SELFS GOD KAN NIE IN SEKERE KERKE KOM NIE

Vir meer as ‘n jaar lank het ‘n klein ou vrou, Vir meer as ‘n jaar lank het ‘n klein ou vrou, wat los huiswerkies gedoen het en in ‘n minder gegoede gemeenskap gewoon het, probeer om lidmaatskap te verkry by ‘n kerk geleë in ‘n deftige woonbuurt. Die predikant was nie gretig om ‘n […]

UITWERKING:

Moody het tot die besef gekom dat hy met Moody het tot die besef gekom dat hy met te veel christelike bedieninge besig was om werklik effektief te wees en hy het daarna net gekonsentreer op evangelisasie.   Die Wycliffe handboek van prediking en predikers, W. WIERSBE, bl. 20

0:00
0:00