MARTIN LUTHER het gese die BYBEL LEWE

MARTIN LUTHER het gese die BYBEL LEWE want dit praat met my;   dit het “voete” want dit agtervolg my;  dit het “hande” want die openbaring van die Woord deur Sy Gees, maak die Woord lewend in my hart.

GEESTELIKE OPMERKINGS

GEESTELIKE  OPMERKINGS ‘n Vrou het eendag die aanmerking gemaak:  “Ek mag miskien op ‘n rots bewe, maar die rots sal nie bewe onder my nie.”   ONBEKENDE BRON:  “As jy saam met honde slaap, sal jy saam met hulle vliee opstaan.”   ‘N JOODSE SPREUKWOORD   ‘N Christen se houding bepaal sy geestelike “hoogte”.   […]

GEDIG OOR DIE BYBEL: SOU EK ‘N DUISEND JAAR LEEF

GEDIG OOR DIE BYBEL:&nbs; SOU EK ‘N DUISEND JAAR LEEF Indien ek God se kosbare Bybel elke dag bestudeer en ek leef ‘n duisend jaar , sal die Woord van God steeds ‘n lig vir my wees. Sou enigiets op aarde ‘n greep of houvas op my lewe kry ,sal ek aan my Bybel vasklou […]

DIE HEELAL IS DEUR GOD SE WOORD GESKEP

DIE HEELAL IS DEUR GOD SE WOORD GESKEP ‘n  bekende Suid Afrikaanse sendeling en evangelis  broer Roy Daniel skryf die volgende: “God het die heelal  met woorde geskep en tog maak ons staat op ons eie gevoelens, wat  niks MEER geloofwaardig is as wat ons in Sy Woord glo nie.   ”Al die volkere sal […]

LEDETAL GROEI IN ‘N AMERIKAANSE KERK

LEDETAL GROEI IN ‘N AMERIKAANSE KERK In ‘n Amerikaanse kerk met 180 gereelde kerkgangers, was daar  gereeld 40 lee ongevulde stoele. Na ‘n  PAAR jaar is die stoele gevul  en het die gemeente begroot om die kerk te vergroot.  ‘n Besoeker het ‘n gereelde kerkganger gevra: “Hoeveel meer mense het begin kerk toe kom voordat […]

LAAT DIE BYBEL TOE OM DEUR JOU LEWE TE WERK

LAAT DIE BYBEL TOE OM DEUR JOU LEWE TE WERK  ‘n Man kla:  “Ek het die Bybel reeds sewe (7) keer deurgelees en dit het my NIE verander nie.” Gypsy Smith het as ‘n laaste toevlug die opmerking gemaak:  “Gaan EEN keer deur die Bybel en dit SAL jou verander!”

UIT DIE SPREKER SE DAGBOEK: ALEXANDER DIE GROTE SE PROBLEEM MET MENSBEENDERE

UIT DIE SPREKER SE DAGBOEK: ALEXANDER DIE GROTE SE PROBLEEM MET MENSBEENDERE Alexander die grote het Diogenes, ‘n filosoof besoek en aandagtig gekyk hoe hy ‘n hopie mens beendere deeglik ondersoek. Hy vra toe die filosoof waarna hy soek en hy antwoord: “Dit wat ek NIE kan vind  nie is – die VERSKIL tussen jou […]

n Pastoor het homself vermom

n Pastoor het homself vermom n Pastoor het homself vermom as n hawelose bedelaar en toe na die kerk gegaan waar hy daardie oggend as die senior pastoor ingehuldig sou word. Die kerk het n 10000 ledetal gehad. Hy het n halfuur voor die diens opgedaag, en terwyl die mense in hulle honderde begin aankom […]

‘N PREDIKER WORD DEUR ‘N WETTELOSE TREINROWER VOORGEKEER

‘N PREDIKER WORD DEUR ‘N WETTELOSE TREINROWER VOORGEKEER “Die pastoor pleit: “Asseblief, moet my nie beroof nie, ek is ‘n prediker!”  Die treinrower vra die pastoor: “Watter kerkverband is u?” Hy antwoord: “Baptiste kerk.” Die rower steek sy hand uit na die pastoor vir ‘n handdruk en se: “Ek is ook ‘n lid van dieselfde […]

God is Liefde

God is liefde ‘n Sekere boer het ‘n eienaardige windwyser op die dak van sy stoor gehad. Op die pyl was daar ‘n inskripsie met die volgende woorde: “God is liefde.” ‘n Verbyganger het by die boer aangedoen en gevra wat dié woorde nou eintlik beteken. “Dink jy dan dat die liefde van God veranderlik […]

0:00
0:00