Op hul dogter se troue wou die Pa sy vrou opbeur: “Moenie daaraan dink dat jy ‘n dogter verloor nie. Dink eerder daaraan dat jy kry ‘n badkamer op die koop toe kry .”