‘N PREDIKER WORD DEUR ‘N WETTELOSE TREINROWER VOORGEKEER

‘N PREDIKER WORD DEUR ‘N WETTELOSE TREINROWER VOORGEKEER

“Die pastoor pleit: “Asseblief, moet my nie beroof nie, ek is ‘n prediker!”  Die treinrower vra die pastoor: “Watter kerkverband is u?” Hy antwoord: “Baptiste kerk.” Die rower steek sy hand uit na die pastoor vir ‘n handdruk en se: “Ek is ook ‘n lid van dieselfde kerk.”

0:00
0:00