Jesus, my enigste rus

Jesus, my enigste rus In die Here Jesus is daar hoopMet Sy bloed het hy my duur gekoopTragedies en hartseer sal daar weesMaar met Sy reddende regterhand sal Hy dit als geneesMy Here ek het soms so baie vraeMet hartseer wat my hinder vir baie daeHelp asb in hierdie benoude tydEk weet U sal, dis […]

U ken my en al my dae

U ken my en al my dae  U Jesus ken my en weet hoe ek voelHou my vas dat my liefde vir U nooit verkoelSwaar en moeilik sal daar in die lewe weesVersterk my asb deur die Heilige GeesHier op aarde verstaan ek nie allesDie hartseer, die pyn en dit wat mal isMense en vriende, […]

Hy het opgestaan

Hy het opgestaan Vol sonde was die wereld geweesEn wie het die Almagtige God gevrees?n Heilige God moet die sonde strafWant niemand wou van die bree weg afDie Here Jesus Christus het vir daai sonde gesterfSodat elke-een wat bekeer en glo die ewige lewe kon erfPersoonlik het Hy vir my dood gegaanEn op die derde […]

Waarlik dit was volkome

Waarlik dit was volkome Volkome Volkome het Jesus Christus kom redVerlos van sonde se valse pretNiks onreins hoef en gaan in my blyEks wedergebore met ń nuwe hart voorbereiGenoeg met leuns wat sonde deel van my maakEks van dit totaal verlos, dit is n afgehandelde saakHy is volmaak bo alles HeiligSo het Hy my geroep, […]

Dis nooit te laat

Dis nooit te laat  U Gees het gekom en aan my hart geklopElke liewe sonde het toe uitgedopEk het besef ek is verlore oppad na die helMy hele lewe het gegaan oor die wereld, en ek was sy pêlDie trane was daar ek moes kies wat om te doenDie antwoord was duidelik, Jesus Christus kan […]

Oor die liefde

Oor die liefde Dis oor liefde wat ek van Jesus met jou praatWant sonder Hom is daar nie hoop, en na die dood dit te laatń Ewigheid is vir jou voorbereiDaarom sal en kan ek jou nie met gestreelde woorde vleiJou siel te kosbaar dat ek nie die waarheid met jou sal deelBekeer van jou […]

Ek is die klei

Ek is die klei Here U weet alles van my, die goeie en die slegEn nogsteeds het U vir my redding kom vegIn n nuwe skepsel is ek deur U gemaakDie ou lewe en sy sondes maak vir my nie meer saakMy persoonlikheid en unikheid die blyMaar U vorm my karakter, in U hande is […]

Gevoel en Geloof

Gevoel en Geloof Pasop dat jy nie gevoel misverstaan as Geloof,Dit sal jou van God se beloftes beroofGevoel word so maklik beinvloed deur eksterne faktore, terwyl Geloof die onwrikbare sekerheid is in dat wat gelees word in God se Woord, en Sy beloftes aan ons. God sal doen wat Hy sê, wat n wonderlikke vreugde!!!ROMEINE […]

Kwaad praat

Kwaad praat Al is die persoon ń verlore sondaar, terwyl hy leef is dit vir hom nooit te laat.En al sien jy al sy sondes, laat dit jou dryf tot gebed, nie om by ander van hom kwaad te praat.MATTHÉÜS 5:44 Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir […]

0:00
0:00