Gevoel en Geloof

Pasop dat jy nie gevoel misverstaan as Geloof,
Dit sal jou van God se beloftes beroof
Gevoel word so maklik beinvloed deur eksterne faktore,

terwyl Geloof die onwrikbare sekerheid is in dat wat gelees word in God se Woord,

en Sy beloftes aan ons. God sal doen wat Hy sĂȘ, wat n wonderlikke vreugde!!!
ROMEINE 10:17 AFR53
Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.

0:00
0:00