Oor die liefde

Dis oor liefde wat ek van Jesus met jou praat
Want sonder Hom is daar nie hoop, en na die dood dit te laat
ń Ewigheid is vir jou voorberei
Daarom sal en kan ek jou nie met gestreelde woorde vlei
Jou siel te kosbaar dat ek nie die waarheid met jou sal deel
Bekeer van jou sonde en glo in die Redder, Hy vra alles en dis nie te veel

0:00
0:00