Kwaad praat
Al is die persoon ń verlore sondaar, terwyl hy leef is dit vir hom nooit te laat.
En al sien jy al sy sondes, laat dit jou dryf tot gebed, nie om by ander van hom kwaad te praat.
MATTHÉÜS 5:44
Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek,
doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg;