Nooit in ewigheid is die Christen alleen

Nooit in ewigheid is die Christen alleen Nooit in ewigheid is die Christen alleenHy ken vir God, en Sy eniggebore SeunJOHANNES 17:3 AFR53En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het.

Volkome Heiligmaking

Volkome Heiligmaking Jesus Christus het jou nie uit die wêreld geroepNet om jou te los op sonde se stoep.Hy is getrou en maak volkome HeiligVertrou Hom daarmee, Hy is die Een wat die hart reinig1 Thess 5: 22-24Onthou julle van elke vorm van kwaad.En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome heilig maak, […]

Met die Gees vervul

Met die Gees vervul Sterf aan jouself en soek God se wilBid tot Hom en Hy sal jou met die Heilige Gees vervulLuk.11.13As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid?

Hou aan strewe!!!

Hou aan strewe!!! Is die Here die rede vir jou vrede?Dit is net Hy wat sondes kan vergewe van die verledeDaarna is jy geroep tot ʼn godvrugtige leweJa, vervolg sal jy word,maar moet nooit ophou daarna strewe2 Tim 3: 12En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word.

My enigste doel…

My enigste doel… Die ewige lewe is om die Here Jesus Chrtistus te ken. My enigste doel om vir Hom te leef en siele te wen. Johannes 17:3, Spreuke 11:30 En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het. Die vrug van die […]

Vir Hom Geroep

Vir Hom Geroep Jare verby en lank studeerNou het jy die papiere wat bewys jyt iets geleer.Tog kom die gevoel, is daar vir my nie meer?Dit is ń oortuigende Stem wat jy nie kan keer!Uiteindelik kom die vraag; sit jy in die regte beroep?Of het die Here jou voltyds vir die uitbreiding van Sy koninkryk […]

Dis al wat dit kos…

Dis al wat dit kos… Jesus Christus het die mens volkome kom red, glo jy dat Hy van sonde kan verlos?Dit wat Hy sê sal Hy doen, gee Hom jou lewe en hou niks terug, dis al wat dit kos….Heb 7:25 Daarom kan Hy ook volkome red die wat deur Hom tot God gaan, omdat […]

Wereldse gejaag is leeg

Wereldse gejaag is leeg Sonde,sukses en wereldse geluk so is die lewe en word dit geweegOp die einde staan die mens voor God en kom agter dit was als ń gejaag en heeltemal leegJohannes 12:25-26Wie sy lewe liefhet, sal dit verloor; maar wie sy lewe haat in hierdie wêreld, sal dit bewaar vir die ewige […]

0:00
0:00