Ek is die klei

Here U weet alles van my, die goeie en die sleg
En nogsteeds het U vir my redding kom veg
In n nuwe skepsel is ek deur U gemaak
Die ou lewe en sy sondes maak vir my nie meer saak
My persoonlikheid en unikheid die bly
Maar U vorm my karakter, in U hande is ek die klei

0:00
0:00