‘n Badkamer op die koop toe
‘n Badkamer op die koop toe Op hul dogter se troue wou die Pa sy vrou opbeur: “Moenie daaraan dink dat jy ‘n dogter verloor nie. Dink eerder daaraan dat jy kry ‘n badkamer op die koop toe kry .”
Die regte advies
Die regte advies Roy Daniel, Sendeling en Evangelis van Suid Afrika, het ‘n rukkie gelede sommer baie olik gevoel met erge pyn in die bors, kop, hart, arms en bene. Hy het dit goed gevind om maar op die bank te slaap sodat hy kon verhoed dat sy vroutjie wat swanger is, nie ook dié […]
Die Beste Grap
Die Beste Grap ‘n Vername Britse koerant het sy lesers versoek om grappe na die koerant in te stuur en toe is gestem watter was die beste in die hele Brittanje. Verstommend is die volgende aangewys as die beste uit meer as 10 000 grappe: Sherlock Holmes en dr Watson het besluit om ‘n bietjie […]
AANHALING
Ek is gereed om my Skepper te ontmoet “ Ek is gereed om my Skepper te ontmoet. Of my Skepper en Sy oordeel vir my gereed is, is ‘n ander vraag.”
SELFS GOD KAN NIE IN SEKERE KERKE KOM NIE
Vir meer as ‘n jaar lank het ‘n klein ou vrou, Vir meer as ‘n jaar lank het ‘n klein ou vrou, wat los huiswerkies gedoen het en in ‘n minder gegoede gemeenskap gewoon het, probeer om lidmaatskap te verkry by ‘n kerk geleë in ‘n deftige woonbuurt. Die predikant was nie gretig om ‘n […]
UITWERKING:
Moody het tot die besef gekom dat hy met Moody het tot die besef gekom dat hy met te veel christelike bedieninge besig was om werklik effektief te wees en hy het daarna net gekonsentreer op evangelisasie. Die Wycliffe handboek van prediking en predikers, W. WIERSBE, bl. 20
EVANGELISASIE
Dit was in in 1873 in Dublin dat D.L. Moody Dit was in in 1873 in Dublin dat D.L. Moody , die Britse evangelis, Henry Varley, die volgende lewensveranderingde woorde hoor uitspreek het: “Die wêreld moet nog sien wat God kan doen, met en vir en deur ‘n man wat geheel en al aan […]
DWALENDE CHRISTENE
In die Griekse taal word die werkwoord In die Griekse taal word die werkwoord ,“planomai” gebruik, wat beteken om te “dwaal” . In Afrikaans word “planomai”, ‘n planeet genoem en dit lyk asof die hemelse planete dwaal in die lug. Daar is nie alleenlik net planete in die sonnestelsel wat dwaal nie, maar ook […]
KLEINER SONDES MOET VERWYDER WORD
Wanneer ‘n persoon tot bekering kom ondergaan hy of sy gewoonlik ‘n radikale lewensverandering veral as hy of sy ‘n onsedelike agtergrond gehad het. Wanneer ‘n persoon tot bekering kom ondergaan hy of sy gewoonlik ‘n radikale lewensverandering veral as hy of sy ‘n onsedelike agtergrond gehad het. Deur die eerste stappe van geestelike […]
PAASEIERS
Twee broers het gereed gemaak om eiers te kook om hulle daarna te kleur vir die komende Paasfees. Twee broers het gereed gemaak om eiers te kook om hulle daarna te kleur vir die komende Paasfees. Die ouer broer sê aan sy jongste broer: “Ek sal vir jou ‘n amerikaanse dollar gee as ek […]