Twee broers het gereed gemaak om eiers te kook om hulle daarna te kleur vir die komende Paasfees.
Twee broers het gereed gemaak om eiers te kook om hulle daarna te kleur vir die komende Paasfees.
Die ouer broer sê aan sy jongste broer: “Ek sal vir jou ‘n amerikaanse dollar gee as ek drie eiers op jou kop stukkend kan breek. ” O, belowe, antwoord die jongste broer.” Ek belowe. Vrolik en bly, breek hy die eerste twee eiers op sy broer se kop. Die jongste broer het stokstyf stilgestaan met die vrese dat die klewerige eier vloeistof oral oor hom sal loop. Hy vra toe: “Wanneer kom die derde eier?” Sy ouer broer antwoord: “Dit gaan nie, want dit gaan my ‘n dollar kos!”
Bron onbekend