GEESTELIKE OPMERKINGS
GEESTELIKE OPMERKINGS ‘n Vrou het eendag die aanmerking gemaak: “Ek mag miskien op ‘n rots bewe, maar die rots sal nie bewe onder my nie.” ONBEKENDE BRON: “As jy saam met honde slaap, sal jy saam met hulle vliee opstaan.” ‘N JOODSE SPREUKWOORD ‘N Christen se houding bepaal sy geestelike “hoogte”. […]
GEDIG OOR DIE BYBEL: SOU EK ‘N DUISEND JAAR LEEF
GEDIG OOR DIE BYBEL:&nbs; SOU EK ‘N DUISEND JAAR LEEF Indien ek God se kosbare Bybel elke dag bestudeer en ek leef ‘n duisend jaar , sal die Woord van God steeds ‘n lig vir my wees. Sou enigiets op aarde ‘n greep of houvas op my lewe kry ,sal ek aan my Bybel vasklou […]
God is Liefde
God is liefde ‘n Sekere boer het ‘n eienaardige windwyser op die dak van sy stoor gehad. Op die pyl was daar ‘n inskripsie met die volgende woorde: “God is liefde.” ‘n Verbyganger het by die boer aangedoen en gevra wat dié woorde nou eintlik beteken. “Dink jy dan dat die liefde van God veranderlik […]
God kan ons gebruik
God kan ons gebruik Daar is baie redes waarom God u nie eintlik moes roep in sy diens nie. Moet egter nie bekommerd wees nie. Jy is in goeie geselskap. Moses het gestotter … Dawid se gevegsklere het nie gepas nie … Markus was deur Paulus afgekeur … Timotheus het siektes gehad … Hosea se […]
George Whitefield
George Whitefield Die Evangelis George Whitefield [1714-1770] het geleer dat dit baie meer belangrik is om God gelukkig te maak as vir mense. Die wete dat Hy God eer met sy doen en late het hom meer bemoedig as wat sy vyande se ontmoediging deur valse beskuldigings ‘n invloed op sy lewe kon hê. As […]
Geloof
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE Geloof moet gekoppel wees. ‘n Groep Valskermspringers het uit ‘n vliegtuig gespring soos beplan was. ‘n Fotograaf was onder hulle wat elke beweging op sy kamera vasgevang het. Na die tyd kon mense sien hoe egalig en reëlmatig die weërspieling was totdat die film wild heen en weer gewys het. […]
Grond maak mooi
GROND MAAK MOOI! ’n Klein dogterjie het eendag in die tuin geloop en na al die pragtige blomme gekyk. Sy het toe een van die mooiste blomme in die tuin gesien en dit begin bewonder. “Dit is so mooi!” het sy verklaar aan die wêreld. Sy het die blom bewonder en toe so met die […]
Groen heuwels en ‘n vrot reuk
GROEN HEUWELS EN ’N VROT REUK. In die landskappe van Frankryk is daar talle groen heuwels wat van die een in die ander rol. Dit is op hierdie landskappe van groen heuwels waar daar talle en talle veldslae gevoer is. Onder hierdie pragtige heuwels is daar die gruwel van honderde massagrafte – oorblyfsels van die […]
Gps
GPS. JOH. 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Indien Jesus die weg is, dan is Hy soos die GPS. GPS staan dan ook vir Global Positioning System wat oorspronklik vir militêre gebruik ontwerp is. Hierdie sisteem is […]
Goeie raad deur Morrie Schwartz!
GOEIE RAAD DEUR MORRIE SCHWARTZ! 1. LEER HOE OM TE LEWE , DAN SAL JY WEET HOE OM TE STERWE. SODRA JY WEET HOE OM TE STERWE DAN SAL JY WEET HOE OM TE LEWE. 2. DOOD BEEINDIG LEWE EN NIE ’N VERHOUDING NIE. 3. DOOD IS EEN SAAK OM […]