Ek het my flitslig
EK HET MY FLITSLIG. Hierdie paartjie is betrokke by die Sondagskool van hulle gemeente. Hulle verantwoordelikheid was dan om die twee- en driejariges die Bybel te leer. ’n Bybelvers wat hulle die kinders geleer het was:- PSALM 56:4 Die dag as ek vrees, sal ék op U vertrou. Hierdie paartjie se klein seuntjie , Mark, […]
Ek het jou lief
EK HET JOU LIEF! ’n Man met die naam Max en sy vrou , Ester, het ’n kleindogter gehad met die naam Zoe. Zoe is die Griekse woord vir lewe. Sy is vroeg gebore en het maar twee en ’n half kilogram geweeg. Max vertel dat sy so klein was, dat sy trouring kon tot […]
Ek het gevra
EK HET GEVRA! Ek het gevra vir krag sodat ek kon presteer, Toe maak Hy my swak sodat ek kon leer. Ek het gevra vir gesondheid sodat ek groot dinge kon verrig, Toe gee Hy genade sodat ek besef daar is ’n plig. Ek het gevra vir rykdom sodat ek geluk kon koop, Toe gee […]
Einstein en Emmy
EINSTEIN EN EMMY. Einstein het uit Duitsland gevlug na Amerika en vir hom ’n dubbelverdieping huis gekoop baie naby aan die Princeton Universiteit. Dit is by hierdie huis dat hy talle gesprekke gehad het met geleerdes oor talle sake. Einstein het ook ’n ander besoeker gehad. Sy was verseker nie in die wêreld se oë […]
Einde van die lewe se oplossing
EINDE VAN DIE LEWE SE OPLOSSING. Kurt Wagner was een van Hitler se lyfwagte. Hy het Hitler gedien en het hom as ’n god gevolg in wat hy gesê het. Tydens die einde van die oorlog het Hitler dan selfmoord gepleeg in een van die ondergrondse skuilings in Berlin. Kurt se lewe het tot stilstand […]
Eenvoudige gebed in geloof
EENVOUDIGE GEBED MET GELOOF! Billy Graham was besig met ’n uitreik in die Shea Stadion in New York. Al die vliegtuie van die La Guardia lughawe het oor die stadion gevlieg. Die vliegtuie het laag gevlieg en die een het die ander gevolg. Tydens die openingsaand van die opleiding van die beraders en die ander […]
Eensame oorlog
EENSAME OORLOG! Ek wonder wie van u het al gehoor van Luitenant Hirro Onanda? Hy was die laaste Japanese soldaat om oor te gee na die tweede wêreldoorlog. Hy was agtergelaat op die eiland Lubang in die Filippynse Eilande in 1944 saam met drie ander soldate. Hulle opdrag was:- “Gaan voort met die sending al […]
Een roos per dag
EEN ROOI ROOS PER DAG! Jack Benny was ’n baie skaam ou gewees. Eendag by die werk het hy hierdie mooi meisie gesien en dadelik het hy van haar gehou. Hy het nie geweet wat om te doen om haar aandag te kry nie en toe besluit hy om na die naaste bloemiste te gaan […]
Een lemoen word twee
EEN LEMOEN WORD TWEE! F.B. MEYER was op reis oor die Atlantiese oseaan op ’n skip en is toe gevra of hy met die eerste klas passasiers sal praat. Die Kaptein het hom toe gevra of hy nie sal praat oor -Beantwoorde gebed- nie. So gebeur dit toe dat hy met die passasiers daaroor praat. […]
Een arm een gooi
EEN ARM – EEN GOOI! Daar was ’n seuntjie wat sy linkerarm verloor het in ’n motorongeluk. Hy het toe besluit om Judo te neem. Die seun het begin lesse neem by ’n ou Japanese Judo instrukteur. Die seun het eintlik baie goed gedoen maar na drie maande se opleiding kon die seun nie verstaan […]