EVANGELISASIE
Dit was in in 1873 in Dublin dat D.L. Moody Dit was in in 1873 in Dublin dat D.L. Moody , die Britse evangelis, Henry Varley, die volgende lewensveranderingde woorde hoor uitspreek het: “Die wêreld moet nog sien wat God kan doen, met en vir en deur ‘n man wat geheel en al aan […]
Egskeiding
‘n Vrou het vir berading by dr George W Crane , ‘n Vrou het vir berading by dr George W Crane , ‘n sielkundige, aangekom en erken dat sy haar man haat. Sy was van plan om hom te skei. “Ek wil hom aandoen al wat ek kan,” het sy ferm verklaar. “Wel, in daardie […]
Evangelievlamme
EVANGELIEVLAMME CLOETE tjcloete@absamail.co.za EVANGELIEVLAMME. Hierdie verhaal het in China afgespeel gedurende die era van die Rooi Wagte in die jare 1966-1969. Tien broers en susters in Christus is gevange geneem, geslaan en vasgebind. Met trane wat oor hul gesig stroom,het hulle gepreek, en gemaak dat verbygangers en straatverkopers, Christene en nie-Christene gaan stilstaan en luister. Selfs […]
En hierna
EN HIERNA… Die storie word vertel van die Bybelstudie groep wat gevra is :- “ Wat is julle geliefde teks in die Bybel wanneer julle mismoedig is?” ’n Jong seun het opgestaan en gesê Psalm 23 “ Die Here is my Herder”. ’n Middeljarige vrou het gesê Psalm 46:2 “ God is vir ons ’n […]
En dan
EN DAN? Oupa sit die een middag saam met sy kleinseun op die stoep van die plaashuis en koffie drink. Rustig bulk die beeste in die kraal en koer die duiwe in die bome. Oupa:- “ My kind, wat beplan jy vir die toekoms?” Seun:- “ Oupa, dit is belangrik dat ek eers skool voltooi!” […]
Emmertjie wysheid
Emmertjie Wysheid Miskien wil God hê dat ons soms eers ’n paar verkeerde mense ontmoet voordat ons die regte een ontmoet sodat wanneer ons die regte een ontmoet, sal ons weet hom om dankbaar te wees vir die geskenk.Wanneer die deur van geluk vir ons toeklap, maak ’n ander een oop, maar soms kyk ons […]
Elke tree
Elke tree… Elke tree skets ‘n verhaal Van waar ons was en waarheen ons wil gaan. Soveel beloftes binne my, Maar daar’s net Een wat regtig ewig bly! Ons loop ‘n pad van hartseer soms, En as ons terugkyk weet ons wat dit kos, Maar die lewe stop nie, dit gaan aan, Want ons maak […]
Ekonomiese goeie en slegte nuus
EKONOMIE – GOEIE EN SLEGTE NUUS ’n Boer het eendag na sy bankier gegaan en toe hy die kantoor instap het hy dadelik gaan sit en vir die bankier gesê:- “ Ek het goeie nuus en slegte nuus. Ek sal jou eers die slegte nuus vertel. Dit is vir my onmoontlik om my verband op […]
Ek sal jou naam noem
EK SAL JOU NAAM NOEM! Daar word vertel van die veteraan sendeling wat eens in Indië gewerk het. Hy was ‘n oogspesialis en het onder mense gewerk, in ‘n sekere gebied, wat blind word soos wat hulle ouer word. Al hierdie mense is gebore met gesonde visie, maar soos hulle verouderd het hulle blind geword. […]
Ek is
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za EK IS…. Terwyl 'n vrou eendag bid, vra sy: "Wie is U, Here?" Hy antwoord haar toe: "EK IS." "Maar wie is EK IS?", vra sy moedeloos. Sy sagte antwoord het haar gemoed laat volskiet, want sy hoor: "EK IS Liefde; EK IS Vrede; EK IS Genade; EK […]