MARTIN LUTHER het gese die BYBEL LEWE
MARTIN LUTHER het gese die BYBEL LEWE want dit praat met my; dit het “voete” want dit agtervolg my; dit het “hande” want die openbaring van die Woord deur Sy Gees, maak die Woord lewend in my hart.
Die kersboom
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za Baie mense het al die oorsprong van die Kersboom gedebateer met selfs erkenning aan Martin Luther, hoewel dit nie onomwonde bewysbaar is nie. Die oorsprong blyk uit Duitsland te wees in die 1600s. Dit was eers in die 1700s dat daar histories opgeteken is dat liggies aan die Kersboom […]
Watter stem
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WATTER STEM? A. DIE HEILIGE GEES SE STEM. 1. Die Heilige Gees is ‘n “Gentleman” en Hy maak jou bewus van sonde en die wil van God. Hand. 13:2 2. Die Heilige Gees werk normaalweg deur rustige deurdagte besluitneming na […]
Potpourri
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za IN DIE RUG GESTEEK? Jy is diep seergemaak deur mense. Jy is in die rug gesteek deur ‘n vertroueling. Jy is vals beskuldig. Jou liefde is in jou gesig teruggegooi. Jou hart bloei. Maar God spesialiseer in gebroke harte. Hy het jou nog nooit verwerp of vals […]
Natrium en Chloor
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za NATRIUM EN CHLOOR. Natrium is ’n silwerwit , sagte alkalimetaal wat in ‘n natuurlike gekombineerde vorm gevind word. Natrium bind altyd met ’n ander materiaal/element. Chloor, aan die ander kant, is ’n giftige gas met ’n verstikkende reuk wat ook dan gebruik word […]
Kamp vuur in die bos
n Kampvuur in die bos. Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za ’n Kampvuur in die bos. Iemand het ’n mooi beeld in ’n boek raakgelees en vir my aangestuur: […]
Hemelvaart se blydskap
HEMELVAART SE BLYDSKAP! 1. DIE BLYDSKAP VAN HEMELVAART IS DIE BELOFTE VAN DIE HEILIGE GEES. Joh 16:5 En nou gaan Ek na Hom wat My gestuur het; en niemand van julle vra My: Waar gaan U heen nie? […]
God word mens
GOD WORD MENS! MATT. 1:18 Die geboorte van Jesus Christus was dan só: Toe sy moeder Maria verloof was aan Josef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind uit die Heilige Gees. :19 En Josef, haar man, omdat hy regverdig was en onwillig om haar openbaar te maak, het hom voorgeneem om in […]
Geseel, bewaar en beskerm
GESEëL,BEWAAR EN BESKERM. Wie kan nog onthou hoe ouma of selfs ma die konfyt gekook het? Ai ,dit was so aangenaam om altyd te kyk hoe hulle dit so “profesioneel” doen. Onthou jy hoe het ouma die konfyt in die bottel gegooi en daarna is was oor die konfyt gegooi totdat die inmaakfles vol was. […]
Die liggaamsbouer
DIE LIGGAAMSBOUER. Baie jare gelede was ’n liggaamsbouer ’n gas op ’n TV program. Hy het ingestap en die mense het gejuig en geskreeu terwyl hy sy spiere en pragtige liggaamsbou vir hulle wys. Die eerste vraag wat die programleier gevra het was:- “Waarvoor gebruik jy al die spiere?” Sonder om te aarsel het hy […]