Die battery!
DIE BATTERY! Elkeen van ons het ’n motor. Elke motor het ’n battery. Die battery is deel van die motor en “woon” in die motor. Dit is daar, dit is gelaai en dit het al die krag wat jy nodig het om jou te kry van waar jy is na die punt waar jy wil […]