Die Beste Grap
Die Beste Grap ‘n Vername Britse koerant het sy lesers versoek om grappe na die koerant in te stuur en toe is gestem watter was die beste in die hele Brittanje. Verstommend is die volgende aangewys as die beste uit meer as 10 000 grappe: Sherlock Holmes en dr Watson het besluit om ‘n bietjie […]
Wat is in jou spons
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za Wat Is In Jou Spons? Daar is vyf sponse wat op die kombuis tafel lê. Elke lid van jou huisgesin het […]
Ware vriende
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WARE VRIENDE? Twee seuns was beste vriende. Hulle het saam opgegroei en hul vriendskap het net verdiep. Die een het ’n prediker geword en die andereen ’n priester. Hulle het elke week ’n afspraak gehad vir koffie en niks het hulle gekeer nie. Dit is na so ’n […]
Moer koffie
MOER KOFFIE Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za MOER KOFFIE??? Die waarheid is gewoonlik baie erger as fiksie en die volgende ware storie is genoeg om enige mens twee keer te laat kyk na wat mens eet en drink […]
Mik vir die son
MIK VIR DIE SON! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za MIK VIR DIE SON! Alexander die Grote het al regeer toe hy sestien jaar oud was. Op die ouderdom van agtien was hy ‘n suksesvolle generaal en op twintig koning en toe het hy op drie-en dertig as ’n dronkaard gesterf. Alexander se pa, Philip, is ’n […]
Grond maak mooi
GROND MAAK MOOI! ’n Klein dogterjie het eendag in die tuin geloop en na al die pragtige blomme gekyk. Sy het toe een van die mooiste blomme in die tuin gesien en dit begin bewonder. “Dit is so mooi!” het sy verklaar aan die wêreld. Sy het die blom bewonder en toe so met die […]
Gee my lewe terug
GEE MY LEWE TERUG? Baie jare gelede het ek ’n film gesien – ware verhaal – van ’n jongman wat ’n wilde lewe gelewe het. Partytjies, drank, rook, los meisies en al hierdie tipe van lewe het hy na gejaag. Die polisie het hom vir moord gearresteer en alle getuienisse het getoon dat hy skuldig […]
Eensame oorlog
EENSAME OORLOG! Ek wonder wie van u het al gehoor van Luitenant Hirro Onanda? Hy was die laaste Japanese soldaat om oor te gee na die tweede wêreldoorlog. Hy was agtergelaat op die eiland Lubang in die Filippynse Eilande in 1944 saam met drie ander soldate. Hulle opdrag was:- “Gaan voort met die sending al […]
Die keuse bou of breek
DIE KEUSE: BOU OF BREEK! Hierdie gedig gaan oor die vraag: Bou jy aan mense of breek jy af? Die oorsprong of outeur is onbekend. “I watched some men tearing a building down,a group of men in my home town.With a heave and a ho and a mighty yell,They swung the ball and a side […]
Die duiwel se saligsprekinge!
DIE DUIWEL SE SALIGSPREKINGE! 1. Salig is hulle wat te besig, te moeg en te verstrooid is om een uur met mede Christene te spandeer – hulle is my beste werkers. 2. Salig is daardie Christene wat wag om gevra te word en verwag om bedank te word – ek kan hulle gebruik. 3. Salig […]