TOE JACK DANIEL MET JOHANNES 3: 16 TE DOEN KRY.
OE JACK DANIEL MET JOHANNES 3: 16 TE DOEN KRY Twee predikers wat tans in die bediening staan se oorlede vader Manfried Daniel , was vir ‘n kort periode, Jack Daniel genoem. Gedurende die groot depressie in Suid Afrika was hy as tienderjarige, die ENIGSTE broodwinner en het hy dikwels huiswaarts gekeer met bebloede hande. […]
Stap deur die tuin
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE STAP DEUR DIE TUIN. Ek stap vandag deur my hart se tuin En wat sou ek daarin vind? Die “laggies” kol-op-kol het omgeval en die “ek-gee-om” is weggewaai deur die wind “Bekommernis” staan geil en vol in blom Die “glimpses” het skoon verdwyn […]
Kersfees en die dogtertjie
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE Jennifer Daniel – vrou van Keith Daniel (Suid-Afrikaanse prediker), het op die ouderdom van ses die Here Jesus Christus in haar lewe ontvang. Sy het die storie van Kersfees gehoor en besef dat terwyl God so ‘n groot geskenk aan die mensdom gegee het (Sy Seun Jesus) het sy niks […]
Vroue se behandeling deur Christus
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za VROUE SE BEHANDELING DEUR CHRISTUS! Ek is seker almal weet dat vroue in die Romeinse era en Joodse kultuur as minderwaardig hanteer is. Christus Jesus se hantering en behandeling van die vrou was heeltemal anders. 1. CHRISTUS JESUS HET DIE VROU SE […]
Selfvoldaanheid
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za SELFVOLDAANHEID. Die vorige president van Amerika , George Bush, se nasionale sekuriteits adviseur , Condoleezza Rice , is ’n predikantsdogter. Sy het in die kerk groot geword. Sy het in haar middel twintigs besef dat sy van die kerk vervreemd geraak het. Rice het […]
Onmoontlik om God te verwar
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za ONMOONTLIK OM GOD TE VERWAR! Wie is daar wat nie een of ander tyd ’n onderwyser gehad het , waar jy nie lus was vir die les, dan ’n vraag gevra het wat die onderwyser se belangstelling was en dan is die les vergete? […]
Kurt Wagner
KURT WAGNER. Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za KURT WAGNER. Kurt Wagner was een van Hitler se lyfwagte. Hy het die grond aanbid waarop Hitler geloop het. Hy het Hitler bewonder en met alles wat hy gehad het, het hy hom beskerm. Aan die einde van die oorlog, Hitler wat selfmoord gepleeg […]
Kry verlede in die verlede
KRY VERLEDE IN DIE VERLEDE! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za KRY VERLEDE IN DIE VERLEDE! Vandag dink ons aan die lewe van Carl Colson. Wie is hy, vra jy? Wel Carl Colson was die regterhand van Richard Nixon , die voormalige president van Amerika. Carl is tronk toe gestuur vir die Watergate […]
Jy en God alleen
JY EN GOD ALLEEN!!! Partykeer is die pad wat mens saam met die Here stap, ‘n lang en eensame pad. Jy kan jou vriende en familie verloor tydens hierdie staptog. In die lewe is daar twee poorte, `n nou poort en `n breë poort. Daar is twee paaie waarvan jy moet kies, […]
God se voorsiening
GOD SE VOORSIENING! In ’n sekere gemeente , nie baie groot nie, het ’n vrou tot bekering gekom. Sy was lief vir die Here Jesus Christus en het hom met haar hele hart gedien. Haar man was die dorp se slagter en hy het nie die Here gedien nie en hierdie vrou van hom baie […]