God se oproep tot berou
GOD SE OPROEP TOT BEROU! Het jy al ooit in een van hierdie smal roeibootjies geklim en dadelik begin roei soos ’n veteraan? Ek is seker jy het ’n paar keer omgeslaan en dan moes jy jouself uit die bootjie wikkel om weer kop bo water te kry. Wel, berou draai ons harte reg, soos […]
Geseel, bewaar en beskerm
GESEëL,BEWAAR EN BESKERM. Wie kan nog onthou hoe ouma of selfs ma die konfyt gekook het? Ai ,dit was so aangenaam om altyd te kyk hoe hulle dit so “profesioneel” doen. Onthou jy hoe het ouma die konfyt in die bottel gegooi en daarna is was oor die konfyt gegooi totdat die inmaakfles vol was. […]
Evangelievlamme
EVANGELIEVLAMME CLOETE tjcloete@absamail.co.za EVANGELIEVLAMME. Hierdie verhaal het in China afgespeel gedurende die era van die Rooi Wagte in die jare 1966-1969. Tien broers en susters in Christus is gevange geneem, geslaan en vasgebind. Met trane wat oor hul gesig stroom,het hulle gepreek, en gemaak dat verbygangers en straatverkopers, Christene en nie-Christene gaan stilstaan en luister. Selfs […]
Die werker op straat
DIE WERKERS OP STRAAT. Die burgemeester het die dag deur die dorp gery. Dit was by die hoofstraat dat hy sien dat twee werkers is besig om langs die straat gate te grou en dan weer toe te gooi. Hy het sy voertuig gestop en na die twee werkers gekyk. Die een grou ’n gat […]
Die wedstryd is halfpad
DIE WEDSTRYD IS HALFPAD! Het jy al die angel van berou beleef, waar jy tot die besef gekom het hoe bitter dit is om te lewe met die gedagte van, het ek maar nie dit gedoen of het ek maar nie dat gesê nie? Indien jy dit nie gedoen of gesê het nie, dan sou […]
Die verhaal van Jackie
Die Verhaal van Jackie. Jackie was gebore en groot geword in Keetmanshoop. Sy kinderjare was vir hom baie ongelukkig. Sy ouers was drinkers en het op die dansbane geboer en nie veel aandag aan hom geskenk nie. In sy eensaamheid, het hy baie rondgedwaal in die strate van sy dorp en ook nie veel maters […]
Die skool meisie en die bybel
DIE SKOOLMEISIE EN DIE BYBEL. Die Gideons is besigheidsmanne wat Bybels uitdeel. So het hulle eendag by ’n skool Nuwe Testamente uitgedeel en hierdie jong meisie het haar eerste Bybel ontvang. Sy het graag uit die Bybel gelees totdat haar pa – ’n myner van beroep – haar “gevang “ het Bybel lees. Hy het […]
Die rusper en die skoenlapper
DIE RUSPER EN DIE SKOENLAPPER. Dit is ’n algemene feit dat ’n rusper in ’n skoenlapper verander. Die skoenlapper kan dan met eerlikheid sê wanneer hy na die rusper kyk:- So was ek maar ek het verander. Elke kind van God was eens ’n sondaar en het gelewe vir hulself en die kortstondige plesier van […]
Die onvergelykbare perel
DIE ONVERGELYKBARE PêREL. Dit is baie water wat spat en talle rimpels wat op die water vorm en dan is die water stil. Morris staan en kyk na die water opsoek na sy Indier vriend wat so pas in die dieptes van die see geduik het. Die volgende oomblik kom Rambhau uit die water en […]
Die man wat 911 voorspel het
DIE MAN WAT 911 VOORSPEL HET! Daar was op, “The History Channel”, ’n program met die titel “ The Man Who Predicted 911”. Hierdie program het gefokus op een man met die naam Rick Rescorla. Hy het lank voor die gebeurtenis van 911 voorspel dat Osama Bin Laden die twee torings in Amerika gaan aanval. […]