Of daar mense op Venus woon ?

C J Langenhoven het geskryf “Ek wonder, Vroutjie,” sê ek, hardop mymerend, “of daar mense op Venus woon.”   “Venus ?” vra sy, ingedagte.   “Ja, Vroutjie. Op daardie heerlike aandster. Hy moet ’n bekoorlike wêreld wees. Hy’s so te sê net so groot soos die aarde, en byna ’n derde nader aan die son.” […]

IS SONDE ‘N FOUT?

IS SONDE ‘N FOUT? Ek kan onthou toe ek as kind  waar ons in kringe,  nie toegelaat was om op sondae te swem of te veel speletjies te speel nie.  Ek onthou op ‘n keer  toe ek op ‘n baie warm dag, op ‘n muur langs ‘n swembad geloop en per “ongeluk” ingeval het. Die […]

JOU WORSBROODJIE HET JY VERGEET

JOU WORSBROODJIE HET JY VERGEET ‘n Huisvader en sy vroutjie wat aan vergeetagtigheid gely het was met ontbyt besig.  Sy vra hom of hy vir haar pap sal maak.  Hy antwoord toe ja. Sy het bekommerd gelyk en vir hom hom gese:  “nee, jy gaan vergeet”,  waarop hy trots terugantwoord:  Jy het vir pap gevra. […]

TOE JACK DANIEL MET JOHANNES 3: 16 TE DOEN KRY.

OE JACK DANIEL MET JOHANNES 3: 16 TE DOEN KRY Twee predikers wat tans in die bediening staan se oorlede vader Manfried Daniel , was vir ‘n kort periode, Jack Daniel genoem. Gedurende die groot  depressie in Suid Afrika was hy as tienderjarige, die ENIGSTE broodwinner en het  hy dikwels huiswaarts gekeer met bebloede hande. […]

‘N HEMELSE BEITEL

‘N HEMELSE BEITEL​ ‘n Bekende evangelis vertel dat hy ‘n vriend gehad het wat gedurende ‘n besigheidsressessie,  sy werk verloor het. As gevolg daarvan het hy ook baie geld en sy pragtige huis verloor. Die onverwagte en tragiese verlies van sy dierbare vrou wat hy aan die dood moes afstaan, het sy hartseer nog verder […]

MOEDER – U HET LELIKE ARMS

MOEDER – U HET LELIKE ARMS ‘n  Klein dogtertjie kyk op na haar ma en se:  “Moeder,  u het sulke mooi oe en jou hare lyk lieflik maar waarom is jou arms so lelik?” Sy kyk na haar geliefde dogtertjie en se:  “Toe jy nog baie klein was, het ek jou een aand in jou […]

MARTIN LUTHER het gese die BYBEL LEWE

MARTIN LUTHER het gese die BYBEL LEWE want dit praat met my;   dit het “voete” want dit agtervolg my;  dit het “hande” want die openbaring van die Woord deur Sy Gees, maak die Woord lewend in my hart.

GEESTELIKE OPMERKINGS

GEESTELIKE  OPMERKINGS ‘n Vrou het eendag die aanmerking gemaak:  “Ek mag miskien op ‘n rots bewe, maar die rots sal nie bewe onder my nie.”   ONBEKENDE BRON:  “As jy saam met honde slaap, sal jy saam met hulle vliee opstaan.”   ‘N JOODSE SPREUKWOORD   ‘N Christen se houding bepaal sy geestelike “hoogte”.   […]

GEDIG OOR DIE BYBEL: SOU EK ‘N DUISEND JAAR LEEF

GEDIG OOR DIE BYBEL:&nbs; SOU EK ‘N DUISEND JAAR LEEF Indien ek God se kosbare Bybel elke dag bestudeer en ek leef ‘n duisend jaar , sal die Woord van God steeds ‘n lig vir my wees. Sou enigiets op aarde ‘n greep of houvas op my lewe kry ,sal ek aan my Bybel vasklou […]

DIE HEELAL IS DEUR GOD SE WOORD GESKEP

DIE HEELAL IS DEUR GOD SE WOORD GESKEP ‘n  bekende Suid Afrikaanse sendeling en evangelis  broer Roy Daniel skryf die volgende: “God het die heelal  met woorde geskep en tog maak ons staat op ons eie gevoelens, wat  niks MEER geloofwaardig is as wat ons in Sy Woord glo nie.   ”Al die volkere sal […]

0:00
0:00