DIE HEELAL IS DEUR GOD SE WOORD GESKEP

DIE HEELAL IS DEUR GOD SE WOORD GESKEP ‘n  bekende Suid Afrikaanse sendeling en evangelis  broer Roy Daniel skryf die volgende: “God het die heelal  met woorde geskep en tog maak ons staat op ons eie gevoelens, wat  niks MEER geloofwaardig is as wat ons in Sy Woord glo nie.   ”Al die volkere sal […]

Die regte advies

Die regte advies Roy Daniel, Sendeling en Evangelis van Suid Afrika, het ‘n rukkie gelede sommer baie olik gevoel met erge pyn in die bors, kop, hart, arms en bene. Hy het dit goed gevind om maar op die bank te slaap sodat hy kon verhoed dat sy vroutjie wat swanger is, nie ook dié […]

Die Beste Grap

Die Beste Grap ‘n Vername Britse koerant het sy lesers versoek om grappe na die koerant in te stuur en toe is gestem watter was die beste in die hele Brittanje. Verstommend is die volgende aangewys as die beste uit meer as 10 000 grappe: Sherlock Holmes en dr Watson het besluit om ‘n bietjie […]

DWALENDE CHRISTENE

In die Griekse taal word die werkwoord In die Griekse taal word die werkwoord ,“planomai” gebruik, wat beteken om te “dwaal” . In Afrikaans word “planomai”, ‘n planeet genoem en dit lyk asof die hemelse planete dwaal in die lug.   Daar is nie alleenlik net planete in die sonnestelsel wat dwaal nie, maar ook […]

Dr het vergeet . . .

Dokter aan die pasiënt Dokter aan die pasiënt:  “Ek het slegte nuus en nog slegter nuus.” Patiënt:  “So, kom maar uit daarmee.” Dokter:  “Die slegte nuus is dat jy slegs 24 uur het om te leef.” Patiënt:  “Ek kan nie dink aan iets wat juis slegter as dit kan wees nie.” Dokter:  “Ek het gister […]

Die grootste nood van kersfees

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE As ons grootste behoefte inligting was, sou God vir ons ‘n opvoeder gestuur het; As ons grootste behoefte tegnologie was, sou God vir ons ‘n tegnoloog gestuur het; as on grootste behofte geld was, sou God vir ons ‘n ekonoom gestuur het; maar ons diepte behoefte was vergifnis dus het […]

Doel van kersfees mis

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE Hatsuko Yamauchi, 75 jarige huismaker in Japan, merk vertellenderwys op dat hulle die afgelope dekades al heel lekker Kersfees fier. Hy sê, “Ek weet nie waaroor Kersfees eintlik gaan nie. My dogters het daarvan te hore gekom en wou hê dat ons dit ook moet fier. Dus het ons ‘n […]

Die kersboom

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za Baie mense het al die oorsprong van die Kersboom gedebateer met selfs erkenning aan Martin Luther, hoewel dit nie onomwonde bewysbaar is nie. Die oorsprong blyk uit Duitsland te wees in die 1600s. Dit was eers in die 1700s dat daar histories opgeteken is dat liggies aan die Kersboom […]

Die Godloenaar

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za         Gedurende die 1800’s was daar ‘n godloënaar [ateïs] wat beweer het dat hy die bestaan van God sou weerlê.  ‘n Groot skare Christene het na hierdie man kom luister.  Baie wel ter tale het    niemand dit gewaag om hom op vrae […]

Dr Helen Rosavere

DR. HELEN ROSAVERE Helen Rosavere was ’n Engelse dame wat baie graag ’n dokter wou wees. Sy het haar opleiding by Cambridge Universiteit voltooi en toe die Here gevra waar Hy haar wil gebruik. Dit was nie baie lank nie toe sy oortuig is om na ’n gedeelte in  die Kongo in Afrika te gaan […]

0:00
0:00