Die grootste nood van kersfees

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE

As ons grootste behoefte inligting was, sou God vir ons ‘n opvoeder gestuur het; As ons grootste behoefte tegnologie was, sou God vir ons ‘n tegnoloog gestuur het; as on grootste behofte geld was, sou God vir ons ‘n ekonoom gestuur het; maar ons diepte behoefte was vergifnis dus het God vir ons ‘n Redder gestuur.  (Bron onbekend)

0:00
0:00