Eensaam Kind

Eensaam Kind Jy slenter deur die strateselfoon in die hand.Leeg is jou gesigverlate eensaam kind.Jou regop opstaanhareglinster in die sonversteek nie daardie holvermaerde siel.Jou hemp hang los in slierteoor verweerde jeans.Jy is deel van huldie eensaam tienerkring.Jou vriende bied geen vreugdewat jou altyd troos.Alleen jou pad vriendloosverlore eensaam kind. Eensaam kindJesus sien jou.Eensaam kindJesus weet.Eensaam kindHy […]

Die Bloedpad

Die Bloedpad Onder Golgota se hange loop ‘n padRooigevlekte klippepad.Bloedbevlekte voetepad besmeerbespoegbespatbloedbevlek is daardie padrooigevlekte klippepad.opgestapuitgetrapvir myvir jouvir onssonde. ・ Marike Bruwer – 

die BEAT

die BEAT swart en donker nag pikdonkerdan dreun die dromme weergalm die stampeduiwels demone satan se magteskree deur die skare helse rookdampedit is die beat dit is die beatvolg saam die ritme van die rock beat aanbid julle satan? baie sê neewat is verkeerd wat’s fout hiermee?dit is die beat volg saam die beatalmal doen dit […]

Bartiméüs

Bartiméüs Sittend in die stofpadtas jy om jou heen.Donker jou omgewingBlinde Bartiméüs.Hoor! Wie is daar? Jesus van Nasaret. Roep uit na Hom.Roep weer!Laat Homjou blindheid sien. ・ Marike Bruwer – 

0:00
0:00