Home
Video Preke
Klank Preke
Teks Preke
Search ...
Home
Video Preke
Klank Preke
Teks Preke
Front Page
Christen Digters
Bruwer, Marike
Die Evangelie
Die Bloedpad
Die Bloedpad
Onder Golgota se hange loop ‘n pad
Rooigevlekte klippepad.
Bloedbevlekte voetepad
besmeer
bespoeg
bespat
bloedbevlek is daardie pad
rooigevlekte klippepad.
opgestap
uitgetrap
vir my
vir jou
vir ons
sonde.
・ Marike Bruwer –
0:00
0:00