SOLDAAT

SOLDAAT Soldaat is jou swaarddie Woord van God?Is dit skerp?Kan jy veg?Soldaatis die skild al in jou hand? Geloof blus pyle se brand.Soldaaten jou skoene? Wanneer laas het jy gegaanagter verlore siele aan?Soldaatdaardie helmpas hy goed?Oortuig vanjou redding’n uiterstemoet.Sit jouharnasstewigweet jywat is reg?Jou gordel?Onderskei jytussen goedentussen sleg?Soldaatjy het strydnie teen vleesnie teen bloed.Jy moetreg weesgeoefengewapendKandidaat.Soldaat..Jy. ・ […]

Soek Klop Vra

Soek Klop Vra SoekSpreek die Heresoek My sê HySoek Hom terwyl Hyte vinde isSoek Hom jy sal HomKry. KlopSpreek die Hereklop nou sê HyKlop hard terwyl jytoegang hetKlop nou Hy sal jouRed. VraSpreek die Herevra My sê HyVra Hom terwyl Hydaar is vir jouVra nou Hy wasnog altydGetrou! ・ Marike Bruwer – 

Sagte Wapen

Sagte Wapen Jy’t ‘n swaard.Ek ‘n mes.Sy ‘n dolkHy ‘n spies.Ons baklei.Ons steek dood.Ons vermoor.Laat bloed loop.Die slag verby -wapens in die skede.Lewe voort. Onsigbaar wapenvan die hedein ons mond… ・ Marike Bruwer –

Jy’s Leeg

Jy’s Leeg Jy’s LeegVir wie veg jy nouen swaai jy jou swaard?Dis duidelik jy’s andersjou stem is vol haat.Jy preek vir verloresiele sê jyMaar telkens sien ekjy preek niejy stry.Daar’s vuur in jou boodskapmaar nie van die Gees.Uit die hel aangesteekdie vrug van jou vlees.Jy’t lankal jou heilige kragheel verloornou staan jy daar kritiesveroordeel verhoor.God’s […]

ou Boekrak

ou Boekrak God staan hierby joulewensboekrak.Watter boekesal Hy hier kry? ‘n Swarte?vol sonde’n swart hartpikdonker? ‘n Gryse?skynheilig’n grys grafgepleister? ‘n Witte?geheilig’n skoon hartverander…? Watter boekesal Hyhier kry… ・ Marike Bruwer – 

Het Jy My Lief?

Het Jy My Lief? Soutseewater spoel oor die sand. Skulpe blink, weerkaats die son. Daar wag die Meester doer op die strand. Verwelkom die vissers en Petrus aan land.   Petrus, Petrus het jy My lief? Lei My skape. Laat hulle wei. My vissers word herders vir My. Ek stel julle aan. Versorg My skape […]

God Se Wil

God Se Wil God se gedagtes is nie ons s’n nie. Hy werk soos Hy wil. Sy volmaakte beswil.   God se weë is nie ons s’n nie. Hy werk soos Hy wil. Aanvaar dan Sy wil.   Hy het ‘n plan. Hy het ‘n doel. God werk soos Hy wil. Volmaakte beswil.   ・ […]

God Se Beste

God Se Beste As God sê”Nee…”Die antwoord gegeeOm jou te weerhounie van die goeiemaar om joute bewaarvan die swaar. As God sê”Ja…”Die antwoord gevraVir jou is die besteuitgesoek beplanGod se wildie meesteby verredie bestevir jou! – Marike Bruwer – 

0:00
0:00