Die Brug
Is jy soekend?
Swaar bedruk?
Daar’s net een brug na die Lig.
Voor jy oorstap moet jy weet:
Daardie hangbrug is ‘n Kruis.
Jesus Christus
roep jou nader
Bring jou sonde.
Bring dit nou. Net deur aflê
en berou hê kan jy oorstap
vry word
nou.
・ Marike Bruwer –
Article Content
Die Brug
Is jy soekend?
Swaar bedruk?
Daar’s net een brug na die Lig.
Voor jy oorstap moet jy weet:
Daardie hangbrug is ‘n Kruis.
Jesus Christus
roep jou nader
Bring jou sonde.
Bring dit nou. Net deur aflê
en berou hê kan jy oorstap
vry word
nou.
・ Marike Bruwer –