God Se Beste

As God sê
“Nee…”
Die antwoord gegee
Om jou te weerhou
maar om jou
van die swaar.
 
As God sê
“Ja…”
Die antwoord gevra
Vir jou is die beste
uitgesoek beplan
by verre
vir jou!
 
– Marike Bruwer –
 
0:00
0:00