Die kersboom

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za Baie mense het al die oorsprong van die Kersboom gedebateer met selfs erkenning aan Martin Luther, hoewel dit nie onomwonde bewysbaar is nie. Die oorsprong blyk uit Duitsland te wees in die 1600s. Dit was eers in die 1700s dat daar histories opgeteken is dat liggies aan die Kersboom […]

Ses wonde

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SES WONDE   Daar is ses verskeie wonde wat ’n persoon kan ontvang in of aan sy liggaam.   1.     Skaaf wond –  Waar die vel afgeskaaf word. Dit kan gebeur as jy struikel of jou skuur teen ’n harde voorwerp of selfs ’n […]

Roem in die kruis

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za ROEM IN DIE KRUIS. Wat in die Bybel maak regtig saak? Wat is die belangrikste? Ja, die kruis!! Ons as mens kan in baie dinge roem maar vir die kind van God is dit belangrik om in die kruis te roem. 1. Roem on die kruis want ons […]

Dit is ‘n leuen

DIT IS ’N LEUEN! Jare gelede in die beroemde Louvre museum in Parys was daar ’n skildery met die titel “Skaakmat”. Dit het die Satan uitgebeeld wat smaalend oor sy skaak-opponent uittroon, omdat hy sy opponent se siel gewen het. Die opponent word uitgebeeld as ’n jong man, sy kop gebuig in vernedering – hy […]

Die vrminkte hande

DIE VERMINKTE HANDE. Een aand sit Elna op haar mammie se skoot; sy is klaar om bed-toe te gaan en nou kyk sy op in mammie se gesig voordat sy vir haar ’n nag-soentjie gee. Mammie se gesig is baie mooi, en haar sagtende golwende bruin hare is ook baie mooi. “Mammie, ek is lief […]

Die regte perspektief

DIE REGTE PERSPEKTIEF. ’n Man het eendag ’n kunsgalery besoek en terwyl hy besig was om deur te stap en die werke te bestudeer, het hy gaan stil staan by ’n skildery van die gekruisigde Here Jesus Christus. Hy het die liefde van Golgota bewonder. Terwyl hy so na die gesig van die Here Jesus […]

Die regte noot

DIE REGTE NOOT! Daar was ’n skaapherder wat in die berge gebly het. Hy het ’n viool gehad maar die viool het uit stem gegaan. Hy het alles gedoen wat hy kon om die viool weer ingestem te kry, maar kon dit net nie reg kry nie. Hy het vir ’n sekere radio stasie geskryf […]

Die predikant en die rower

DIE PREDIKER EN DIE ROWER. John Wesley – 1703 -1791 – was ’n evangelis wat die Woord van God vurig gepreek het. Een aand na die diens het ’n rower hom beroof. John het min geld aan hom gehad en ’n klomp traktaatjies. Terwyl die rower weghardloop het John geroep dat die man moet stop. […]

Die drie susters

DIE DRIE SUSTERS! Die drie susters was almal weduwees en hulle het saam in een huis gebly. Die een suster het opgestaan en halfpad op met die trappe het sy tot stilstand gekom en toe gevra:- ‘ Wat is ek besig om te doen? Is ek besig om op te gaan of is ek besig […]

0:00
0:00