Wie se kind is jy

Geskryf deur THEUNIS WIE SE KIND IS JY?   Dit is somer en die predikant en sy vrou het hulle jaarlikse verlof geneem. Een  aand het hulle ’n klein stil restaurant gevind waar net hulle twee rustig kan sit en eet. Hulle het soos twee verliefdes by die tafel gesit en wag, dat hulle toe […]

Sweef soos ‘n arend

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SWEEF SOOS ’N AREND!   ’n Boer het eendag in die bos geloop en daar tussen die blare het ’n jong beseerde arend gelê. Hy het die arend na sy huis geneem en dit saam met die hoenders in die hok gesit en versorg. Die […]

Perd te koop

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   PERD TE KOOP!   By die jaarlikse kermis het ’n kenmerkend geklede Kwaker ’n perd te koop aangebied. ’n Boer – nie Kwaker – het na die perd gekyk en het besluit om die perd by die Kwaker te koop. Die Kwakers het wel ’n […]

Glimlag ‘n bietjie

GLIMLAG ’n BIETJIE! Hier is twee grappies oor hobo’s waaroor jy kan glimlag vandag:- I heard a story the other day about a hobo who walked up to the front door of a big farmhouse, and knocked on the door until the owner answered. The hobo said, “Sir, could I please have something to eat […]

Getalle in die Bybel

GETALLE IN DIE BYBEL. OneThe number one is for God. We must begin with number one or we cannot have number two or any other number. Mathematically speaking we cannot get anywhere without the number one. We must begin with God. TwoThe number two is for man. Man as an individual. God made man and […]

Getal sewe as volmaaktheid

GETAL SEWE AS VOLMAAKTHEID. 1.     7x KLEURE IN SPEKTRUM VAN LIG 2.     7 GROEPE IN PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 3.     EIERS VAN VOëLS BROEI UIT IN VEELVOUDE VAN SEWE 4.     HOENDER 3×7 =21 DAE 5.     KNARIES EN ANDER 2×7 = 14 DAE 6.     SWAAN 5×7 = 35DAE 7.     VOLSTRUIS 6×7 = 42 DAE 8.     DIERE […]

Fururistiese reklame

FUTURISTIESE REKLAME ’n Jong dame in ’n deftige blou uitrusting loop verby ’n flitsende reklamebord in sentraal Tokio. Binne sekondes flikker die skerm en ’n advertensie, wat ’n verfrissende glasie wyn en ’n bord prosciutto by ’n nabygeleë Italiaanse restaurant voorstel, verskyn. Dit lyk soos net nog ’n advertensie — maar daar is ’n verskil. […]

Die wereld kort manne

DIE WÊRELD KORT MANNE ……. 1.     wat nie gekoop kan word nie 2.     wie se woord hulle eer is 3.     wat karakter bo rykdom plaas 4.     wat sy eie wil en opinies het 5.     wat groter is as hul roeping 6.     wat nie huiwer om kanse te vat nie 7.     wat nie hul individualiteit in […]

Die regte fokus

DIE REGTE FOKUS! Nathaniel Hawthorne vertel ’n kort storie om vir ons te illustreer dat ons die regte  fokus moet behou. Die storie se titel is “ DIE GROOT STEEN GESIG ”. Dit gaan oor ’n man met die naam Ernest wat opgegroei het in ’n klein dorpie wat bekend was vir die pragtige natuur […]

DIe koning word die deur gewys

DIE KONING WORD DIE DEUR GEWYS! Dit is nou al ’n hele ruk gelede dat twee sport manne teen die kus van Skotland geseil het. Hulle het hul skip in die hawe geanker en aan land gegaan om die mooi omgewing te bekyk. Hulle het deur die dorp in die veld na die berge gestap. […]

0:00
0:00