Die gorilla met die masker
DIE GORILLA MET DIE MASKER. Daar was eendag ’n man wat sy werk verloor het. Hierdie man het elke dag sy pak klere en das aangetrek en dan so deur die stad gestap van plek tot plek opsoek na werk. Hy het ’n verantwoordelikheid gehad teenoor sy gesin om vir hulle te sorg, daarom was […]