Gee vir jou met liefde

GEE VIR JOU MET LIEFDE. ‘n Sakeman in San Antonio, Texas , kom by sy nuwe motor.  ‘n Straatseuntjie staan dit en bewonder. Hy vertel die storie self so:Toe ek die sleutel in die motordeur steek, vra die seuntjie: “Is dit Meneer se motor?”“Dis myne, ja.”“Hoeveel het hy gekos, Meneer?”“Ou seun, ek weet nie.”Hy kyk […]

Fiets , vliegtuig of Christus

FIETS , VLIEGTUIG OF CHRISTUS? Orville en Wilbur Wright staan bekend as die broers wat roem verwerf het in die gejaag om die eerste vliegtuig van die grond te kry. Hulle het op 17 Desember 1903 nege-en-vyftig sekondes met hulle tuis geboude vliegtuig gevlieg. Hierdie broers was baie opgewonde oor die sukses wat hulle behaal […]

Die twee perde

DIE TWEE PERDE. In die kamp is daar twee perde wat , indien jy hulle op ’n afstand aanskou, alles in orde voorkom. Kom jy tot stilstand en bestudeer die twee perde sal jy sien dat die een perd is blind en die ander een het ’n klok om die nek. Die eienaar van die […]

Die strandlopertjie

DIE STRANDLOPERTJIE Sy was maar ‘n skamele 6 jaar oud toe ek haar vir die eerste keer ontmoet het. Ek ry gewoonlik die 4 kilometer af strand toe elke keer as ek voel datdie wêreld vir my te Klein begin word. Sy was besig om ‘n sandkasteelof iets te bou, en toe sy opkyk, kyk […]

Die regte perspektief

DIE REGTE PERSPEKTIEF. ’n Man het eendag ’n kunsgalery besoek en terwyl hy besig was om deur te stap en die werke te bestudeer, het hy gaan stil staan by ’n skildery van die gekruisigde Here Jesus Christus. Hy het die liefde van Golgota bewonder. Terwyl hy so na die gesig van die Here Jesus […]

Die prys maak die verskil

DIE PRYS MAAK DIE VERSKIL. Die jong seun het die verantwoordelikheid gehad om elke dag na skool sy pa te voer. Die seun se pa was van so ’n aard beseer dat hy baie dinge nie vir homself kon doen nie. Die seun moes sy moeder help en sy opdrag was om elke dag na […]

Die groot swart deur

DIE GROOT SWART DEUR. ’N Arabiese hoof vertel die verhaal van ’n spioen wat gevang is en tot die dood veroordeel is. Hy word dan gestuur na ’n Generaal wat die vonnis moet voltrek. Hierdie generaal het dan die gewoonte gehad om op die dag van vonnis die veroordeelde in te roep en aan hom […]

See sterre

  Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za Ek stap op die strand voor my stap n ouerige gryskop man. So elke paar tree buk hy tel iets op en gooi dit in die see dis vroeg oggend die son begin net sy kop uit steek. So ek kan nie sien wat hy optel nie, ek […]

Baklei jy of lê jy?

Baklei jy of lê jy? Die storie word vertel van die twee bokke wat hoog in die berg op ’n baie klein en smal paadjie geloop het. Die bokke het in twee verskillende rigtings geloop en toe hoog in die berg, met die afgrond aan die een kant en die hoë bergwal aan die ander […]

0:00
0:00