n Pastoor het homself vermom

n Pastoor het homself vermom n Pastoor het homself vermom as n hawelose bedelaar en toe na die kerk gegaan waar hy daardie oggend as die senior pastoor ingehuldig sou word. Die kerk het n 10000 ledetal gehad. Hy het n halfuur voor die diens opgedaag, en terwyl die mense in hulle honderde begin aankom […]

Ter dood veroordeel

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE In Pennsylvania word George Wilson in 1829 ter dood veroordeel.  President Andrew Jackson het hom die vergunning van begenadiging toegestaan.  George Wilson besluit egter om hierdie aanbod van die hand te wys.  Omdat dit ‘n onbekende soort saak was is dit na die Hoogste Hof verwys.  Die beslissing van die […]

Verdubbel jou laste

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   VERDUBBEL JOU LASTE!   ’n Bagasie draer in  Asia het eens sy bagasie-paal of dra paal geneem om ’n sendeling se bagasie vanaf die stasie na die sendingstasie te dra. Die sendeling het net een groot swaar sak gehad om te dra. Die draer het […]

Ons troos en ons hoop

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   ONS TROOS , ONS HOOP.   ’n Ware verhaal! Tydens die tweede wêreldoorlog het hulle Solomon Rosenburg, sy vrou en twee seuns gevang , tesame met Rosenburg se ouers. Hulle oortreding was , dat hulle Jode is. Hulle is almal saam in ’n Nazi – […]

Medelye

MEDELYE! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   MEDELYE!   Dit is 1935, winter en baie koud en winderig. LaGuardia die burgemeester van New York maak sy opwagting by die naghof in die armste gedeelte van die stad.   Hy het die regter verdaag en die regbank oorgeneem om die sake aan te hoor.   […]

Het jy vergeet

HET JY VERGEET? In 1923 het ’n geweldige, kragtige aardbewing Japan getref. Vyf groot stede was in die slag en sewe miljoen mense betrokke in die aardbewing. Elke gebou in Yokohama is vernietig en driekwart van Tokyo is vernietig deur brande. Daar is geraam dat 300 000 mense dood is en dat twee en ’n […]

God gee vir jou om

GOD GEEN VIR JOU OM! LUKAS 12:28  As God dan die gras van die veld wat vandag daar is en môre in ‘n oond gegooi word, so beklee, hoeveel meer vir julle, kleingelowiges! Dit is ‘n wonderlike gedagte om te besef dat God vir sy kinders omgee! Graag wil ek net ‘n paar voorbeelde uit […]

Gewonde soldaat

DIE GEWONDE SOLDAAT. Paul Stanley was ’n bevelvoerder van ’n infanterie kompanie in Vietnam. Hy het talle soldate gesien wat hulself oorgegee het. Sommige se koppe het gehang en hulle gesigsuitdrukkings het van totale oorgawe getuig. Daar was ook die wat regop gestaan het – trots – en die vyand in die oë gekyk het […]

Gefolter deur skuldgevoelens

GEFOLTER DEUR SKULDGEVOELENS Vrywillige brandweerman, Takashi Oguni kan hom nie verheug daarin dat hy die tsoenami van 11 Maart 2011 oorleef het nie, ten spyte van sy wonderbaarlike oorlewing nadat hy 2km deur die vloed meegevoer is. Baie maande na die ramp, spook die uitroepe van elke ander lid van sy vyf-man seksie steeds by […]

Geen ouers

GEEN OUERS! ’n Japanese vlieënier is tydens die tweede wêreld oorlog deur die Amerikaners gevang. Hy is in ’n “Prisoner of war” –POW – kamp geplaas. Hierdie man het later sy verhaal aan ’n vriend in Japan vertel, van hoe hy behandel is in die POW kamp. Hy het vertel van die goeie behandeling, maar […]

0:00
0:00