PAASEIERS

Twee broers het gereed gemaak om eiers te kook om hulle daarna te kleur vir die komende Paasfees. Twee broers het gereed gemaak om eiers te kook om hulle daarna te kleur vir die komende Paasfees.   Die ouer broer sê aan sy jongste broer:  “Ek sal vir jou ‘n amerikaanse dollar gee as ek […]

Potskuurdag

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE P O T S K U U R D A G   PAPPOT   Het jy ook ‘n pappot-vriend/in? So ‘n lekker, rustige ou maat wat eenkant in jou lewe staan en prut? Jy weet presies wat onder sy/haar deksel aangaan en jy…maak nie die pap te dik aan nie. […]

Prioriteite

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   PRIORITEITE!   Daar is iemand iewers wat gaan sit het en ’n paar berekeninge vir ons gedoen het, wat ek graag met u wil deel.   Lees dit stadig en aandagtig en bedink dit voor die Here.   Indien ons sou lewe tot 75 jaar […]

Preek of praktiseer

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za PREEK OF PRAKTISEER? Die verhaal word vertel van die getroude paartjie wat albei doktore was. Die een was ’n doktor in teologie en die ander was ’n doktor in medisyne. So gebeur dit gereeld dat die deurklokkie lui. Die bediende sal dan die deur beantwoord en […]

Potpourri

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za                                            IN DIE RUG GESTEEK? Jy is diep seergemaak deur mense. Jy is in die rug gesteek deur ‘n vertroueling. Jy is vals beskuldig. Jou liefde is in jou gesig teruggegooi. Jou hart bloei. Maar God spesialiseer in gebroke harte. Hy het jou nog nooit verwerp of vals […]

Pompeji se wag

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   POMPEJI SE WAG!   Pompeji is verwoes deur die uitbarsting van die vulkaan Berg Vesuvius. Baie mense is dood en begrawe onder die massa lawa wat gevloei het. Hierdie mense is later gevind en elkeen van hulle was in verskillende posisies.   Baie van hierdie […]

Plaas twyfel op sy plek

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SKRIFLESING:- PSALM 73:1-28   TEMA:- PLAAS TWYFEL OP SY PLEK!   1.     IS TWYFEL SONDE?   TWYFEL IS NIE ALTYD SONDE NIE!  ONS KAN LEER VAN GOD AS ONS HOM VRAE VRA. MAAR AS ONS WEGDRAAI VAN GOD WORD DIT SONDE.   2.    […]

Perd te koop

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   PERD TE KOOP!   By die jaarlikse kermis het ’n kenmerkend geklede Kwaker ’n perd te koop aangebied. ’n Boer – nie Kwaker – het na die perd gekyk en het besluit om die perd by die Kwaker te koop. Die Kwakers het wel ’n […]

Paar gedagtes

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   PAAR GEDAGTES!   MOENIE DAT JOU BEKOMMERNISSE JOU OORWELDIG NIE – ONTHOU, MOSES HET AS ’N MANDJIE GEVAL BEGIN.   *********************************************************************   SOMMIGE MENSE IS VRIENDELIK, GOEDHARTIG EN MET ’N SOETE GEAARDHEID, TOTDAT JY IN HULLE KERKBANK GAAN SIT.   *********************************************************************   BAIE MENSE WIL […]

Pa en seun – Kalm en gejaag

  Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za     PA EN SEUN – KALM EN GEJAAGD! Baie jare gelede, was daar ‘n seun wat saam met sy pa op die klein plasie wat hulle besit het, gewerk het. ‘n Paar keer per jaar het hulle die ossewa gelaai en dan met die groente na die stad gery […]

0:00
0:00