Lasarus (Joh. 11)

Lasarus (Joh. 11) Article Content Article Title Neem weg die steen vir die Meester vandagHy staan al lank by die graf en Hy wagHy is die opstanding, het jy geweet?Hy laat die dooies leef. Dink jy dan dit is te laat vir die HeerOf sien jy nie kans vir die pyn en die seer?Jy sal Sy […]

By die see van Galilea (Joh 6: 1-13)

By die see van Galilea (Joh 6: 1-13) By die see van Galilea het ‘n skare Hom gevolgDaar was blindes, siekes, lammesSoveel van elke soortOp die derde dag sê Jesus: Ek is jammer vir die skareEn Hy roep na Sy dissipels wat daar staan:“Waar kry ons brood vir die honger vir die skare”Maar die antwoord […]

Josef se broers (Gen 37, 42-45)

 Josef se broers (Gen 37, 42-45)   Josef se broers was afgunstig op HomDie bittere haat het deur jare gegroeiEen dag in die veld roep hul: Laat ons hom doodmaakGenadeloos word hy verkoop soos ‘n slaafJosef se vader, sy hart was gebreekMaar sonder berou was sy broers en verhardVerby snel die jare en – Josef […]

Laat skyn jou lig, Jerusalem.

Laat skyn jou lig, Jerusalem Is jy moeg van laste draHet jy al die Heer gevra?Deur die berg maak hy ‘n wegAl wat krom is maak hy reg. Laat skyn jou lig, JerusalemSing voor die Heer, verhef jou stemJou droefheid sal soos mis verdwynJou hemelson sal heeldag skyn. Bose pyle soek jou sielOm jou lewe te vernielJesus […]

Hagar (Gen 21)

  Hagar (Gen 21) Stuur haar weg, laat haar gaan- die slavin met haar seunNet een broodjie en water in die dorre woestynDis daar waar sy opkyk, afhanklikheid leerNatuurlike bronne bestaan daar nie meer Sonder water, alleen met die las wat sy draVerward en geen hulp wat sy êrens kon vraDie enigste uitweg: sit neer daardie […]

Naomi (Rut 1-4 )

Naomi (Rut 1-4 In Moab se velde het hulle gaan blyBy Betlehem was daar geen brood meer te kryDie man Elimeleg, sy kinders en vrouVoorheen het hul net op die Here vertrou Naomi het weldra ‘n smartweg betreeHaar pad lei deur dieptes van doodskaduweeHaar man en twee seuns het sy albei verloorNet sy bly alleen as […]

MARIA

MARIA By Betanie naby Jerusalem het die sondares, Maria gewoonDie fariseers weet van haar owerspelige lewe en vertoonSy word betrap in die daad, fariseers glimlag selftevredeSondaars soos hierdie word net soos die wet leer, gestenig. Hulle bring haar na Jesus en met smaak word vertel….“Laat die een wat onskuldig is, die eerste klip optel…”Bestraf deur gewetes […]

‘n Voetpaadjie

‘n Voetpaadjie n Voetpaadjie – maar smal en rofLei by my voordeur langs verbyDie lig daarop skyn soms maar dofMaar ek moet volg, Sy stem roep myEk word getrek – loop op Sy spoorSy voete is vir my deurboorEn oral sien ek – dis Sy bloedDit bring rus vir my gemoedSoms roep baie ander stemme […]

Mari Grove

                       

0:00
0:00