Verwagting
Verwagting Ek sien daar in die verteIets wat lyk soos water blinkMy tong is droog, geswel en seerMaar ek kan net aan water dinkDie dae word al jare – en my hoop verdwynSodat my siel so stadigaan wegkwynEk het ‘n Woord waar ek op hoopVan goeie goed word ek gestroopDis reg, my Heer, ek soek […]
DIE SONDIGE VROU
DIE SONDIGE VROU(Liriek & musiek: M Grove-Rossouw – 2003 Die fariseers beroem hulle op Moses se wetEn leer al die mense om streng daarop te let‘n Vrou word betrap waar sy owerspel pleeg“Die kwaad moet ons uitroei” – heimlik was hul verheug!Hulle bring haar toe na Jesus om Hom te versoek“Egbrekers moet sterf volgens Moses […]
PETRUS
PETRU Waarom kan ek U nie nou volg nie HeerEk sal my lewe vir U gee!Sal jy jou lewe vir my gee?Voorwaar Ek sê vir jou, jy sal my drie maal verloënVoordat die haan sal kraai Daar by die bidplek kom soek hulle JesusOok Petrus was daar met ‘n hart wat vol vrees isSoldate vang Jesus, […]
DIE TEMPEL
DIE TEMPEL Die Tempel se deure is dig toegesluitDis donker en koud, al die lampe is uitDaar’s as op die altaar, die vuur is geblusVan God se teenwoordigheid nooit meer bewusDis stil in die heiligdomPlek van ontmoetingWêreldse liefde het Jesus verdring. Sluit oop die deure, herstel die poorteVul nou die lampe met olie van boReinig die […]
Kom terug na my hart
Kom terug na my har My hart is verhard, my gebede so koudMy oë is droog want ekself is te hoogEk soek na die tyeToe Hy naby wasMy gees was gebroke, my hart skoon gewas O Duif van die hemel kom terug na my hartEk het u al soveel bedroef en getartBewerk ‘n gebroke, gewillige geesGee […]
PELGRIMSLIED
PELGRIMSLIED O Pelgrim op reis na jou hemelse tuisteIs jy nog getrou met jou werk hier op aardeJou oog steeds gevestig op hemelse waardesHet jy ‘n standaard, en ‘n skoon, rein geweteSoos heilige mense van jare geledeWat net deur geloof alleen die bose oorwin hetBreek deur die harde kors o Heer‘n magtige stroom wat niemand […]
ISAK, JOU BESTE
ISAK, JOU BESTE Vroeg in die môre hoor Abraham Sy stemDeur al die jare het hy dit goed leer ken“Jou seun wat jy lief het, gaan offer hom nouJou Isak, jou beste- jy kan hom nie hou.” Sonder ‘n klagte of gees wat murmureer -Maak hy gereed, hy het God se wil begeer!Sy esel, sy dienaar […]
RUT
RUT Rut kies om saam met Naomi te gaanwant sy het die boodskap van God reg verstaanSou iemand haar dan op sy oesland toelaatWaar sy ook mag optel, beskerm teen kwaad Boas se landgoed vind sy per gelukMaar God het dit alles beplan en beskikToe Boas haar sien, praat hy vriend’lik en sagGaan tog nie weer […]
Jonatan (I Sam 14 )
Jonatan (I Sam 14 ) As die vyand jou wil aanvalMik hy pyle so sekuurHy wil graag jou hart ontwapenEn sy roofkommando stuur Maar daar was geen wapens by die manskappe geweesHele leermag kon nie veg nie, het die vyand so gevreesJonatan het kans gesienWant Hy was voorbereiSy wapendraer was nie bang, het digby hom gebly. Jonatan […]
Sigar se vrou (Joh. 4)
Sigar se vrou (Joh. 4) In Samaria by Sigar woon syHaar naam dra ‘n letsel wat vriende vermyAl met die voetpad na Jakob se putSo leeg was haar waterkan, so leeg soos haar hart. Maar Jesus kyk dieper as al jou godsdienstige praatjiesEn Hy sien die dors van jou soekende sielHaal af daardie masker van voorgeeWord […]