Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE
RY SAAM IN DIE BUS.
Â
‘n Mens kan nooit jou verlede inhaal nie …
Â
dis verby en verewig verlore …
Â
Maar weet jy wat?
Â
 Soos daar elke nuwe dag ‘n nuwe Sonopkoms is
Â
Is daar ook vir jou ‘n nuwe môre … is daar ‘n nuwe begin …
Â
Jy kan ‘n nuwe lewe begin … nuwe memories … nuwe vreugdes …
Â
begin bou aan jou eie geluk … dis wat ek besig is om te doen “create a new happier life” vir my en vir hulle wat ek liefhet…
Â
en met God aan my kant kan en sal ek nie verkeerd gaan nie !
Â
Neem vandag die besluit dat jy nie weer terug gaan kyk op jou verlede nie
Â
behalwe as ‘n leerskool …
Â
Ek ken van hartseer en seerkry in die lewe … maar ek weet ook dat ek ‘n baie sterk persoon is …
Â
Die dryfveer agter my is om ‘n gelukkige lewe te hê vol van
Â
Liefde
Â
Genade
Â
Geloof
Â
en hoop …
Â
God se kind.  OORSPRONG ONBEKEND
Â
FIL. 4:13Â Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
Â
FIL. 3:14 Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.