Verrotte planke
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za Een van George Muller se opvolgers het vertel dat “klein geloof in ‘n sterk plank hom oor die stroom sou dra. Groot geloof in ‘n verrotte plank sou hom in die stroom laat beland.” Die objek van geloof is hier van meer belang as die grootte/sterkte van geloof. Jesus […]
Ry saam in die bus
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE RY SAAM IN DIE BUS. ‘n Mens kan nooit jou verlede inhaal nie … dis verby en verewig verlore … Maar weet jy wat? Soos daar elke nuwe dag ‘n nuwe Sonopkoms is Is daar ook vir jou ‘n nuwe môre … is daar ‘n […]
Kanibale en seile
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE Per geleentheid was Hudson Tayler, ‘n sendeling in die 18de eeu, per seilboot oppad na China. Sonder enige wind was hulle besig om te dobber na die eiland waar ‘n groep kanibale [mensvreters] hulle gretig ingewag het. Die Kaptein het Hudson kom vra om te bid dat die wind sou […]
Geloof
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE Geloof moet gekoppel wees. ‘n Groep Valskermspringers het uit ‘n vliegtuig gespring soos beplan was. ‘n Fotograaf was onder hulle wat elke beweging op sy kamera vasgevang het. Na die tyd kon mense sien hoe egalig en reëlmatig die weërspieling was totdat die film wild heen en weer gewys het. […]
Beplan vir die toekoms
Geskryf deur THEUNIS, Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za BEPLAN VIR DIE TOEKOMS. Moenie roem oor wat jy môre verwag nie; jy weet nie wat die dag sal oplewer nie”. Spr. 27: 1 Elke verantwoordelike mens beplan deeglik vir die toekoms. As jy nie daarin slaag om te beplan nie, beplan jy […]
Bemoediging
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za Roy Daniel, ‘n evangelis het ‘n lied geskryf oor Petrus wat op die water na die Here Jesus toe geloop het. Die eerste vers is in Afrikaans vertaal. Toe Petrus na die Here , geloop het op die see was […]
Voorskrifte vir jou
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za VOORSKRIFTE VIR JOU! 1. Maak jouself Vry van Bekommernisse :Die Lewe het jou met ‘n slag geslaan en al wat jy doen is jouself bekommer en bejammer. Het jy vergeet wie EK is en dat EK hier is om jou laste te dra ? Alternatiewelik, geniet jy dit […]
Sy onsigbare teenwoordigheid
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za SY ONSIGBARE TEENWOORDIGHEID. ’n Klein dogterjie het van die Sondagskool gekom en was sigbaar baie ontsteld en het baie vrae gehad. “Mamma, vandag het die juffrou by die Sondagskool gesê dat ons na Jesus toe moet kom as ons hemel toe wil gaan, maar […]
Se my hoekom
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za SÊ MY HOEKOM? Ek het langs die klein bababed gesit en gesien hoe die kleine kind sterf. Die ouers draai na my en vra:- ” Predikant, sê ons hoekom?” Dan stap jy weg van die kinderkamer en sien hoe die baba’s lê , dan steek ’n vrou haar […]
Reformasie se twee Martins
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za REFORMASIE SE TWEE MARTIN’S. Dit is aan die begin van die reformasie of anders geken as die hervorming dat daar twee Martin’s was. Die een was Martin van Basle wat tot die besef van die waarheid gekom het dat ’n mens slegs deur die […]