PINKSTER-REEKS NO 2: BETEKENISVOLLE LEWE

TAFELBERG GEMEENTE PINKSTER 2014: NO 2 – ‘n BETEKENISVOLLE LEWE Romeine 1:1   ‘n Lewe wat sin & betekenis het. Dors ú hart ook daarna?   Is dit nie absoluut só dat die meeste van ons omtrent ons hele lewe spandeer net om uit te vind wát ons lewe betekenisvol maak nie?   Eintlik kan […]

PINKSTER-REEKS NO 1: DIE POSITIEWE AANGESIG VAN GOD

TAFELBERG GEMEENTE PINKSTER 2014: NO 1 – DIE POSITIEWE AANGESIG VAN GOD Eksodus 33:7 – 34:7   Dit word vertel dat die destydse derde VSA president Thomas Jefferson en ’n groep mense een maal te perd op pad was iewers heen. Hulle kom toe by ’n rivier en ontdek dat die brug weggespoel het. Elkeen […]

HEMELVAARTSBOODSKAP 2014

TAFELBERG GEMEENTE HEMELVAARTDIENS 2014 Efesiers 2:6   Geloof in die blote historiese feite van die Here Jesus se kruisdood, opstanding uit die dood en hemelvaart, besit opsigself geen krag nie. Tewens, vlgs Jakobus glo die duiwel dit ook. Om net te glo dat ons Here Jesus gekruisig is, opgestaan het en opgevaar het, is opsigself […]

DAWID – REEKS NO 26: Soewereine misterie

TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 26: Soewereine misterie 2 SAMUEL 16   Dalk het u ook al oorweldig gevoel deur dinge: hartseer of dalk verantwoordelikhede – dat jy regtig voel dat jy genoeg gehad het. Jy KAN NIE nog vat nie. “As enigiemand nou nog enigiets sê dan sal ek ontplof”.   Geen Christusgelowige is immuun […]

DAWID – REEKS NO 25: Krisis wys wat binne is

TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 25: Krisis wys wat binne is 2 SAMUEL 15   Die wêreld waarin ons leef is anders as die een wat die Here oorspronklik geskep het. Die oorspronklike een was absoluut goed. Dit het Hyself gesê (Gen 1:31). Toe Hy dit klaargemaak het, het Hy gerus (Gen 2:2) – nie omdat […]

DAWID – REEKS NO 24: Versoening wat versoening is

TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 24: Versoening wat versoening is 2 SAMUEL 14   Om “versoen” te wees beteken: Verhouding tussen vyandige partye is ten volle herstel. Daar is weer volle harmonie. Vriendskap is herstel.   In die wêreld waarin ons leef, waar die oorgrote meerderheid mense in die strik van sonde vasgevang is en nie […]

DAWID – REEKS NO 23: Familielewe in krisis

TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 23: Familielewe in krisis 2 SAMUEL 13   Die Oscar Pistorius-sage het ‘n groot persentasie van mense aan die praat – op watter wyse ookal. Maar ons kon ook duidelik agterkom dat, indien ‘n mens nie self in daardie situasie betrokke is nie, dit beter is om liewers stil te bly. […]

GEREINIG DEUR SY AANRAKING

RADIO TYGERBERG AANDDIENS 29 MEI 2014:  DR CHRIS SAAYMAN Gereinig deur Sy aanraking   Dr. Chris Saayman   Markus 2:17   Kom ons bid net saam:   Wat ‘n onbeskryflike voorreg Here Jesus, dat ons na die blye boodskap van die evangelie mag luister oor hierdie radio. So onbevange, vryelik daarna mag luister, wat ‘n […]

DAWID – REEKS NO 22: Sondevergifnis en sondebelydenis

TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 22: Sondevergifnis en sondebelydenis 2 SAMUEL 12 asook Psalm 51   ’n Seuntjie bou – met groot moeite – iewers by die see – ’n sandkasteel. Maar, toe kom daar ’n brander wat die kasteel wegvee. Met groot geduld begin die seuntjie weer bou – maar toe kom daar weer ’n […]

JOU WAARDE IN CHRISTUS

JOU WAARDE IN CHRISTUS Dr. Chris Saayman 24 April 2014   Ek is so bly en so dankbaar dat ons nie die Here hoef oor te haal om van ons te hou nie. Dat ons absoluut niks hoef te doen om in Sy oë kosbaar te wees en om in Sy oë aanvaarbaar te wees […]

0:00
0:00