DAWID – REEKS NO 32: Die enigste Rolspeler
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 32: Die enigste Rolspeler 2 SAMUEL 22 Soms kom daar ‘n tyd wanneer ‘n mens moet stilraak voor die Here en gaan sit en terugkyk op jou pad. Koning Dawid was op ‘n stadium ‘n voortvlugtige voor Saul, wat sy bloed gesoek het. Tog was God se belofte deurentyd […]
DAWID – REEKS NO 31: Diep uitgehaal
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 31: Diep uitgehaal 2 SAMUEL 21 2 Samuel 21 is ‘n OT-weergawe van die kontras wat in Romeine 3:23&24 beskryf word: “Almal het gesondig en dit ontbreek almal aan die heerlikheid van God …. en dieselfde almal word geregverdig deur die vrye genade van God deur die verlossing in Jesus […]
DAWID – REEKS NO 30: Oorwinning oor sonde
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 30: Oorwinning oor sonde 2 SAMUEL 20 Herhaling – die doen van dieselfde ding oor en oor en oor …. kan nogal uitputtend en sieldodend raak! Lees ‘n mens 2 Sam 20, dink jy onwillekeurig: Ag, nee… hier gaan ons al weer…. dieselfde storie nog ‘n keer! Selfde lied, […]
DAWID – REEKS NO 29: Heers deur te dien
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 29: Heers deur te dien 2 SAMUEL 19 Jy ken daardie ongemaklike tipe gevoel dat “dinge net nie reg is nie”? “Dinge is net nie 100% nie” – al kan jy nie jou vinger daarop lê nie! En dikwels is jy heeltemal reg met jou gevoel! Absalom het ‘n […]
DAWID – REEKS NO 28: God se hartklop bekendgemaak
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 28: God is vir ons 2 SAMUEL 18 Ons maak ‘n groot fout om aan ons geloofslewe te dink as iets privaat/persoonlik. Natuurlik is dit persoonlik, maar dis nie persoonlik in die sin van privaat nie! Jy kan nie sê dit het niks met niemand uit te waai nie! Want […]
DAWID – REEKS NO 27: Geloof in die spervuur
TAFELBERG GEMEENTE DAWID-REEKS NO 27: Geloofslewe in die spervuur 2 SAMUEL 17 Jy het dit dalk ook al agtergekom, maar die lewe verloop nie altyd soos wat jy beplan nie. Ten spyte van al jou drome en ideale en planne, verloop alles nie altyd so glad nie. Vraag is: Wat doen jy wanneer dinge […]
PINKSTERFEES: SIEN DIE ONSIENLIKE
PINKSTERFEES 2014 SIEN DIE ONSIENLIKE 2 Korintiërs 4:18; 1 Kor 2: 10-12 Die manier hoe die kerk na God kyk, is gedurende die afgelope byna 2000jr veral gevorm deur twee baie invloedryke kerkvaders: Die kerk in die Weste vind sy wortels tot ‘n groot mate in die denke Augustinus (gebore 354nC) en […]
PINKSTER-REEKS NO 5: HEILIGMAKING SONDER INSPANNING
HEILIGMAKING SONDER INSPANNING Johannes 12: 12-26 Dit was binne die Vader se Raadsplan dat Jesus spesifiek op die Paasfees – terwyl al die Jode hul paaslammers slag – moes sterf omdat Hý die Lam van God is wat die betekenis van die Paasfees vervul. “Ons Paaslam is vir ons (plaasvervangend) geslag” (1 Kor 5:7). […]
PINKSTER-REEKS NO 4: GENADE VERSUS RADIKALE GENADE
GENADE VERSUS RADIKALE GENADE 1 Korintiers 1:30 ‘n Mens kry mos sulke prentjies waar die hele bladsy net uit ‘n klomp kolletjies bestaan. Jy kyk daarna en sien niks. Maar hoe langer jy kyk, hoe meer sien jy ‘n prentjie. En jy dink: Hoe kon ek dit nie van die begin af gesien het […]
PINKSTER-REEKS NO 3: ALLES IS REG AL IS ALLES VERKEERD
TAFELBERG GEMEENTE PINKSTER 2014: NO 3 Tema: Alles is reg al is alles verkeerd Skrif: 1 Korintiers 1: 1-3 Dit is die groot verrassing & die wonder van die evangelieboodskap: Dat God sê: “Alles is reg, al is alles verkeerd.” Gesonde verstand sê tog: “Verkeerd en reg kan nooit saamloop nie – […]